Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 322 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 322 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Hotelle

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Hotel in Piesangvallei, Plettenbergbaai

Barrington's is in Plettenbergbaai en bied gerieflike verblyf in 'n klein hotel, direk bokant die brouery. Barrington's is die tuiste van 'n Boetiekbier-brouery, sowel as 'n pragtige kombuistuin, 'n brasserie en 'n ...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Plettenbergbaai

Sky Villa Boutique Hotel bied gehalteverblyf in Plettenbergbaai. Dié hotel is bo-op 'n heuwel met 'n panoramiese uitsig oor die see en die Keurboomsstrandmeer. Daar is 5 kamers en elke kamer het 'n en suite-badkam...

Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Plettenbergbaai

Old Rectory Hotel and Spa is in die hartjie van die bekende Plettenbergbaai. Die ou pastorie is 'n gerestoureerde nasionale monument wat in 1777 gebou is en ontwikkel is in 'n intieme boetiekhotel. Verblyf by die h...

Vanaf
R4 390
per nag, vir 2 mense
Hotel in Harkerville, Plettenbergbaai

The Country House se welige tuine, met sy geure en kleure, skep 'n idilliese omgewing vir hierdie weelderige toevlug in die hartjie van die Tuinroete. The Country House kombineer sierlikheid met gerief en uitsonderl...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Plettenbergbaai

Grand Africa Rooms & Rendezvous is in Plettenbergbaai geleë, 'n area wat welbekend is vir sy prentjiemooi roetes, staproetes, wynproe, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, soos die Featherbed Natuurreserv...

35% af Aanbod!
VanafR1 500
R975
per nag, vir 2 mense
Hotel in Plettenbergbaai

The Bayview Hotel is ideaal geleë in die hartjie van Plettenbergbaai op die gewilde Tuinroete. Die hotel bied pragtige uitsigte en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Verbly...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Plettenbergbaaite sien.

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 360 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Plettenbergbaai

Vanaf
R4 620
per nag, vir 2 mense
Hotel in Die Crags, Tuinroete

Kurland Hotel is in familiebesit en word bestuur as 'n trotse lid van die Relais & Châteaux-vereniging. Die hotel is naby die skilderagtige strandoorde, Plettenbergbaai en Nature's Valley, in die hartjie van die Tu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Tuinroete

Pezula Resort Hotel & Spa is op die oostelike Knysna-kop op die prentjiemooi Tuinroete in die Wes-Kaap. Die hotel is omring deur lieflike inheemse woude, berge, mere en strande op die Pezula Privaat Landgoed. Dié h...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Knysna, The Heads

The Mount Knysna Boutique Hotel is 'n boetiekhotel wat teen die wêreldbekende Knysna Koppe geleë is en asemrowede uitsigte op die Knysna Koppe en die omliggende omgewing bied. Dié hotel poog om jou verblyf absolu...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Knysna, The Heads

Head over Hills is 'n unieke, luukse oord op die randjie van die Knysna-koppe. Dié luukse wêreldklas-oord is die perfekte plek vir 'n wegbreek, wittebrood of om die natuurlike prag van die omgewing te geniet. Hea...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Thesen Islands, Knysna

The Lofts Boutique Hotel is in Thesen-eiland in die hartjie van Knysna. Knysna is die Tuinroete wat bekend is vir sy pragtige gholfbane, strandmeer, woude, rivier en strande. Dit is 'n puik omgewing vir avontuurlief...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 2)
Hotel in Knysna SSB, Knysna

Die aha Rex Hotel is die mees elegante en gesofistikeerde verblyf wat Knysna bied. Knysna is 'n toevlugsoord met beeldskone strande, woude, strandmere en die see. Die Rex Hotel is langs die beroemde Tuinroete en bie...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Tuinroete

The St James of Knysna is in die hartjie van die Tuinroete teen Knysna se strandmeer geleë. Dié hotel word deur die eienaar bestuur en is versteek in pragtige tuine op 'n groot landgoed. Die luukse suites en kamer...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 580
R1 790
per nag, vir 2 mense
Hotel in Knysna, Belvidere

Belvidere Manor is in die kusdorp Knysna, in die hart van die Tuinroete geleë. Die dorp is 'n bekende bestemming vir toeriste en is bekend vir sy gholfbane, woude, rivier, riviermonding, strande en voetslaanroetes....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R604
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tsitsikamma, Baviaanskloof Ingang

Kliphotel Country Store is in die Langkloofvallei geleë. langs die R62, en bied gaste ontspanne verblyf in 'n rustige omgewing. Dié hotel het nog steeds sy historiese uitleg van 1931 en beskik oor 4 slaapkamers ...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 15

Welkom by die Plettenbergbaai hotelle blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Plettenbergbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za