Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 321 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 321 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Plettenbergbaai

Plett River Lodge bied lieflike verblyf en is reg teen die Bitourivier, slegs 5 km vanaf Plettenbergbaai geleë wat een van die topvakansiebestemmings op die pragtige Wes-Kaapse Tuinroete is. Hierdie lodge bied ve...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Plettenbergbaai

African Array Backpackers Lodge het gastekamers en is in Plettenbergbaai geleë. Die huis is ideaal vir gesinne, groepe, vriende of paartjies wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge op ...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 360 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Plettenbergbaai

Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Tamodi Guest Lodge and Stables is geskep deur Lynne en Owen Johnston weens 'n passie vir perde en die manjifieke valleie van die Crags. Hierdie passie word nou weerspieël in 'n pragtige en luukse B&B op die Tuinroe...

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Crags, Tuinroete

Tenikwa Nature Lodge and Family Suites is in Plettenbergbaai, Wes-Kaap geleë en die 'n gebied is veral bekend vir sy skilderagtige roetes, staproetes, branderplankry en besienswaardighede, soos Robberg Natuurreserv...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Rainforest Ridge Eco-Lodge is in The Crags in die Plettenbergbaai-omgewing geleë wat veral gewild is onder natuur- en diereliefhebbers. Dié lodge bied moderne gerief en uitstekende geriewe in 'n omgewing met beson...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Hunters Home

Stannards Guest Lodge is 'n 4-ster-gastehuis in 'n boomryke voorstad van Knysna op Suid-Afrika se skilderagtige Tuinroete. Stannards is naby aan Knysna se middedorp, strande en gholfbane geleë en word besit en best...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Old Place, Knysna

In die hart van die Tuinroete, tussen die Outeniekwaberge en die Indiese Oseaan, lê die skilderagtige dorpie Knysna. Knysna is gevul met geskiedenis, misterie en avontuur. Abalone Lodges is net 5 minute van die mid...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Leisure Isle

Leisure isle Lodge is ideaal geleë op Leisure Isle se idilliese Bollard Bay-strand. Dit is naby verskeie besienswaardighede in Knysna en op die res van die Tuinroete. Gaste kan ook net 'n glasie sjampanje op die de...

25% af Aanbod!
VanafR550
R413
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna SSB, Knysna

Die Knysna N2 Lodge is 'n selfsorglodge net anderkant die N2 met gerieflike, sakpas-verblyf wat waarde vir geld bied. Hierdie dubbelverdieping-lodge voorsien in 'n verskeidenheid reisbehoeftes in die vorm van 2 en...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Paradys, Knysna

Paradise Private bied verblyf in 4 gedeeltelike selfsorg-ateljees, met 'n unieke karakter in die rustige Paradise buurt van Knysna. Hier kan gaste die pragtige uitsig oor die Knysna-strandmeer en die bekende Knysna ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Lodge in Paradys, West Hill

50 Circular Drive is 'n selfsorg-vakansiehuis in Knysna op die Tuinroete met 'n pragtige uitsig. Dis 24 km vanaf die Goukamma Natuurreservaat en 21 km vanaf Buffelsbaai. Die huis 3 slaapkamers en bied slaapplek aan...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Paradys, West Hill

Lagoon Lodges is in die pragtige dorp, Knysna, geleë. Knysna is 'n natuurlike paradys met welige, inheemse woude, pragtige mere en goue strande. Die strande, mere, berge en riviere is 'n lushof vir ontspanning en a...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Lodge in Paradys, Knysna

Salt River Lodge is geleë in 'n uiters rustige omgewing, aan die noordekant van die strandmeer met sy natuurlike laag- en hoogwatergetye. Dis deel van 'n natuurlike voëlreservaat wat die Knysnaloerie, reier en kol...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Tuinroete

Knysna Hollow Country Estate is op 'n afgesonderde landgoed net 5 minute vanaf Knysna se middedorp geleë. Dié pragtige kusdorp word as die juweel van die Tuinroete beskou. Knysna Hollow strek oor 3 hektaar en bied...

Vanaf
R2 860
per nag, vir 2 mense
Lodge in Knysna, Welbedacht

Elephant Hide of Knysna Guest Lodge is in Knysna geleë en is 'n gewilde bestemming vir senior burgers en toeriste. Knysna bied vele doendinge, insluitend kajakvaar, voetslaan, swem en visvang, en is 'n ideale wegbr...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 15

Welkom by die Plettenbergbaai wildsplase blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Plettenbergbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za