Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
Bladsy 4 - 428 lekke plekke om te bly
Castleton 87A is 'n selfsorgeenheid in Plettenbergbaai. Die eenheid bied uitsonderlike uitsigte oor die lowergroen ...
Amakaya Backpacker Travellers Accommodation is in Plettenbergbaai, 'n area wat bekend is vir pragtige roetes, stran...
Ocean Pearl is 'n sjiek selfsorg-eenheid op die grondverdeiping op die River Club-landgoed in Plettenbergbaai. Dit ...
64 Bitou Glade
64 Bitou Glade is 'n vakansiehuis in die gesogte Brackenridge Estate in Plettenbergbaai en bied 'n ligte, ruim gesi...
Christiana Lodge is ’n gastelodge in 'n gesogte buurt in Solar Beach, Plettenbergbaai en dit is stapafstand vanaf R...
O So Kozi is in Keurboomstrand geleë en bied privaat verblyf aan 2 gaste. Dis stapafstand vanaf die strand. Dié ee...
The Dunes Resort Unit 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle duplekswoonstel in The Dunes-oord in Keurb...
Relax @ Marie's is 'n ruim selfsorghuis in Plettenbergbaai en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir paartjies o...
The Square Penthouse is 'n lieflike dakwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Plettenbergbaai. Hierdie gebou is in...