Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 427 lekke plekke om te bly
Place des Amoureaux is in Plettenbergbaai en bied 'n verskeidenheid gerieflike, gemeubileerde kamers. Die verblyf...
Garden View En-suite is in die pragtige Plettenbergbaai geleë. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ruin, en...
Agar Agar Accommodation is 'n lieflike vakansie-toevlugsoord in die skilderagtige Keurboomstrand. Dit beloof 'n rus...
TNiqua Stable Inn bied verblyf met 'n plattelandse styl, lieflike tuin, pragtige see-uitsigte en perdrygeleenthede ...
Chalet 40 is 'n selfsorghuis in Silver Ranch, op 'n privaat landgoed van 17 hektaar wat rondom 'n omheinde wildkamp...
Menlo @ C bied 'n gerieflike en ruim tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel, met 'n privaat ingang, stapafstand vanaf Robb...
Robberg Ridge het 2 selfsorgwoonstelle op die veilige Robberg Ridge Gated Estate in Plettenbergbaai, met pragtige l...
Dizzy Hill Villa is 'n ruim vakansiehuis met 270°-uitsigte oor die see. Die eenheid het 'n swembad en bied slaapple...