Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 427 lekke plekke om te bly
Studio 12 @ The Dunes bied 2 selfsorgeenhede in privaat besit in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand. Die oord...
Mount Castleton 66D is ’n ruim selfsorg-duplekswoonstel in ’n veilige landgoed in Plettenbergbaai. Hierdie landgoed...
4 Baia Formosa is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Baia Formosa-kompleks in Plettenbergbaai en net 400 v...
Die lodge kyk uit oor 'n pragtige inheemse tuin met soutwaterpoel en is slegs 2 min/ se stap vanaf die swemstrand v...
Mount Castleton Unit 66A is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in Plettenbergbaai. Die landgoed bied 'n ver...
Beachy Head Hideaway 9 is 'n pragtige strandstylwoonstel met 'n ontspannende gevoel in Plettenbergbaai. Die moderne...
No. 8 Whale Rock Village is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping in Plettenbergbaai. Dit bied ruim en ge...
Sea Rose View is op Schoongezicht Country Estate in Plettenbergbaai en het 'n privaat ingang. Hierdie selfsorghuis ...