Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (5)
Wildsplase (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Pongola

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Pongola van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Pongola besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Pongola.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pongola wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pongola Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pongola Wildsplase

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Tugam Game Farm bied selfsorg-chalets en is op 'n privaat wildsplaas ongeveer 24 km vanaf sentrale Pongola. Die plaas spog met 'n netwerk van 4x4-roetes en wild. Verblyf word gebied in 2 kampe - Matumi, 'n privaat ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Belvedere Game Ranch is op 'n 1400 ha-plaas met verskeie wildsoorte geleë. Die verblyf is ideaal vir 'n groep of families en bied slaapplek aan 14 gaste in ten volle toegeruste selfsorgeenhede. Die verblyf beski...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Mpeti Game Reserve is in Mkuze in KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers. Dit spog met verblyf vir 'n groot groep of vir 'n paartjie wat op soek is na 'n intieme boswegbreek...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Pongola

Nkwazi is 'n lodge op stelte, aan die bopunt van 'n heuwel wat uitkyk oor die Pongolapoortdam en Jozini-meer in die Pongola Wildreservaat. Die afgesonderde lodge bied dus uitstekende uitsigte oor die meer en savanna...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Pongola

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge bied 4-ster akkommodasie en is in Pongola, KwaZulu-Natal geleë. Die lodge is perfek vir reisigers wat vir sake of ontspanning wil wegbreek met 'n verskeidenheid aktiwiteite vir ...

Vanaf
R8 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongola

AmaKhosi Safari Lodge is aan die oewer van die Mkuzerivier in die Amakhosi Privaat Wildreservaat in die noordelike deel van KwaZulu-Natal geleë. Die natuurlike saamvloei van riviermoeras en valleibosveld, die sambr...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Pongola

Mvubu River Lodge is in 'n koloniale Afrika-styl getooi. Dié lodge is uniek teen 'n rant geleë en kyk uit oor die Pongolarivier wat panaromiese uitsigte oor die reservaat bied. Dit is die perfekte plek om te ontsp...

Vanaf
R4 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Pakamisa. Die naam in Zoeloe beteken "om op te lig". Hier kan gaste dus verseker wees van 'n ligte gemoed en 'n vrolike Afrika-ervaring. Verblyf word aangebied in 8 luukse suites. Elke suite het 'n koninggrootte-be...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Pongolapoortdam, Pongola

Mkuze Falls Private Game Reserve is in die hartjie van die geskiedkundige Zoeloeland in KwaZulu-Natal geleë. Dit is net een van twee privaat wildreservate in die omgewing waar jy die Groot 5 te siene kan kry - leeu...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 26 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Pongola

Vanaf
R966
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Mkuze

Biweda Nguni B&B is in Mkuze en bied gehalteverblyf for sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Biweda Nguni B&B bied 'n verskeidenheid...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pongola wildsplase blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Pongola akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Pongola akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za