Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gqeberha (Port Elizabeth)

4.4 / 5  
volgens 928 resensies
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 928 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gqeberha (Port Elizabeth).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Angels Rest het 'n selfsorgwoonstel en 'n selfsorghut in Blue Horizon Bay in Gqeberha (Port Elizabeth) op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf nab...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Spacious garden unit on Fordyce is 'n pragtige selfsorg-eenheid wat toegerus is met alles wat jy benodig vir jou besoek aan Gqeberha (Port Elizabeth). Dis gerieflik, ruim, stil en bekostigbaar. Die buurt is naby win...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Chelsea Bewarea, Gqeberha (Port Elizabeth)

302 On Old Seaview Road Chelsea is in die Chelsea Bewarea. Dit is bo op 'n heuwel en het pragtige uitsigte oor die see en platteland en is omring deur inheemse plante en 'n ryk voëllewe. Verblyf is beskikbaar in ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Admiral's Lodge is in Gqeberha (Port Elizabeth) se strandfront-voorstad Somerstrand geleë. Dit is naby groot besienswaardighede. Akkommodasie beskik oor 6 kamers en bied slaapplek vir 16 gaste. Al die kamers het g...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Despatch, Gqeberha (Port Elizabeth)

Buttons Won is in Heuwelkruin, Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Daar is ook 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark, Gqeberha (Port Elizabeth)

Umoya Cottages is 'n stylvolle selfsorgkothuis in die Newton Park-woonbuurt van Gqeberha (Port Elizabeth). Dis lekker naby die stad se Cape Road-sakegebied, hospitale, winkels en die lughawe. Umoya Cottages het 4 ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarendon Marine, Gqeberha (Port Elizabeth)

Dancing Dunes is in die Kusdorpie Beachview, dit is 30 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap. Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens het. Elke kamer het WiFi en tee...

25% af Laaste Kans!
VanafR800
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Cherry Place is 'n gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), die Vriendelike Stad. Dis een van Suid-Afrika se grootste stede en in die Oos-Kaap, aan die einde van die Tuinroete geleë. Dit strek vanaf Algoabaai en spo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Admiralty Beach House is in die kusvoorstad Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is, net 150 m vanaf die strand. Dit is naby die Boardwalk Casino and Entertainment-kompleks, sowel as naby die Nelson Mand...

Winter-aanbod!
VanafR1 930
R1 287
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Singa Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges is in die kusdorpie Somerstrand in die Oos-Kaap, 'n basis vanwaar die Tuinroete én die Oos-Kaap se safaribelt verken kan word. Die omliggende area is bekend vir landskapsrit...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]