Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gqeberha (Port Elizabeth)

4.4 / 5  
volgens 928 resensies
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 928 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gqeberha (Port Elizabeth).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Chelsea Bewarea, Gqeberha (Port Elizabeth)

Country Getaway Deer Park Estate is in die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf vir vakansiegangers, reisigers wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby die stad, verske...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Hobie Beach Guest House bied luukse verblyf in die eksklusiewe kuswoonbuurt, Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié gastehuis bied uitstekende diens en opregte gasvryheid in 'n ontspanne atmosfeer. Hobie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Aloe Manna Self Catering Guest House is 'n gerieflike gastehuis met selfsorgfasiliteite in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis bied wonderlike akkommodasie vir vakansiereisigers, sportmense en sak...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

A&A Guesthouse is langs 'n gholfbaan geleë, naby aan 'n winkelsentrum en binne kort ry-afstand van die strand. Die gastehuis is rolstoelvriendelik, bied 'n binnenshuise verhitte swembad en 'n gimnasium. Ons bied ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth)

Egmont Guest House is in Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is langs die gewilde Tuinroete geleë en is bekend vir sy strande, insluitend King's Beach en Hobie Beach. Dit is ook 'n bestemming...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 1
Gastehuis in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Manor 38 is in die kusvoorstad, Somerstrand, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en spog met eksklusief ontwerpte Executive- en Superior-gastekamers vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is naby die Bo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth)

Fur Elise is 'n ruim tweeslaapkamer selfsorg-eenheid wat smaakvol ingerig is en in Theescombe in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2½ badkamers. Die sitkamerarea het 'n TV met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth)

2 on Bashee bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Sherwood, Gqeberha (Port Elizabeth). Die ligging bied toegang tot die N2 en is ideaal vir 'n na...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill, Gqeberha (Port Elizabeth)

Welkom by St. Phillips Gastehuis, 'n majestieuse dubbelverdieping Victoriaanse huis geleë in Richmond Hill, een van Gqeberha (Port Elizabeth) se oudste voorstede. St. Phillips Gastehuis is met sorg gerestoureer en ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Nautilus Guesthouse is in die rustige voorstad, Bluewater Bay in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is net 500 m van Bluewater-strand af, waar gaste h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]