Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gqeberha (Port Elizabeth)

4.4 / 5  
volgens 928 resensies
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 928 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gqeberha (Port Elizabeth).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth)

Shells on the Beach is reg langs die see in die kusdorpie Kini Bay in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenhede is in 'n rustige tuin met Kini Bay se rotsagtige skulpiesstrand op jou drumpel. Verblyf is beskikbaar in ...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Millard Crescent Guest House bied gerieflike en veilige 3-ster-verblyf. Dit is in 'n rustige deel van Summerstrand, 'n gewilde deel van Gqeberha (Port Elizabeth) en naby die Blouvlagstrande geleë. Daar is 13 luuk...

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Brookes Hill Suites 250 is 'n selfsorg-suite in die Brookes Hill Suites and Hotel-kompleks in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dié suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 1 badkamer,...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Clarendon Marine, Gqeberha (Port Elizabeth)

Abalone Place is in die skilderagtige dorpie Beachview, 25 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap. Dié ten volle toegeruste selfsorg-woonstel is ideaal vir 'n wegbreek by die see, hetsy in die week, oor...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Ocean Song is in 'n natuurbewarings-gebied in Blue Horizon Bay. Bosbokke en ander wild is gereeld hier te sien, asook walvisse en dolfyne in seisoentyd. Ocean Song is 20 km van Gqeberha (Port Elizabeth) en 50 km va...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth)

Forest Lawn Private Wildlife Estate is 'n afgeleë selfsorgkothuis op 'n heuwel, omring deur inheemse plantegroei op die Uitenhage Plase in Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis spog met 'n mooi uitsig oor die vall...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Aquadel het 3 luukse kamers met kwaliteit beddegoed in 'n goed versorgde, pragtige tuin. Alle kamers word daagliks gediens met komplimentêre vars koffie, tee, suiker, melk en vars handdoeke. Die eenheid het sy ei...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

84 on Himeville is 'n luukse selfsorg-eenheid langs die see in die stil, luukse voorstad Blue Water Bay. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en stort. Die hoof...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Wild Break Self Catering bied selfsorgverblyf in die stil dorp Seaview, net 'n kort entjie vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en reg langs die see. Dit is ook gerieflik geleë net 25 km vanaf Chief Dawid Stuurman Inter...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R935
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth)

37 On Hanna bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in 'n rustige tuin van 'n gesinshuis. Dié kothuis is in Rowallan Park in Gqeberha (Port Elizabeth) en is ideaal vir kort verblyf. Die kothuis h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]