Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gqeberha (Port Elizabeth)

4.4 / 5  
volgens 928 resensies
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 928 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gqeberha (Port Elizabeth).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Tamapa Lodge is geleë teen die strand in Blouwaterbaai. Dit is naby die Coega IDZ en Coega-hawe en slegs 15 minute se ry vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe. Tamapa Lodge het 'n verskeidenheid slaapka...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Brookes Hill Suites 238 is 'n gerieflike, privaat selfsorgwoonstel in die veilige Brookes Hill Suites in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Die kompleks is by die gewildste deel van die Gqeberha (Port Elizabeth...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

White Horses bied gerieflike verblyf in 'n selfsorghuis op 'n duin in die prentjiemooi dorpie Blue Horizon Bay, tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Jeffreysbaai. Hierdie strandhuis het pragtige see-uitsigte vanaf di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Stewart's Nest bied gerieflike selfsorgverblyf aan in 'n rustige kothuis op die eienaars se woonerf. Die kothuis is in die voorstad Walmer in Gqeberha. Die kothuis het 'n privaat tuinarea, braaigeriewe, gratis WiFi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 700
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Tussen-boomtoppe Bederf is in 'n rustige woonbuurt in Summerstrand geleë en kan 'n groep of gesin van 5 huisves. Dit is 400 m van die strand af, 1 km van die pier af, loopafstand na Boardwalk, Summerstrand Village ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering is in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby ’n verskeidenheid winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaa...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth)

Rubiaceae Cottage is 'n privaat selfsorg-kothuis op die gasheer se kleinhoewe in Gqberha (Port Elizabeth). Die verblyf het 'n rustige plaasatmosfeer en is naby die middestad en besienswaardighede. Dié kothuis het...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer Downs, Gqeberha (Port Elizabeth)

45 Alan Drive bied bekostigbare selfsorgverblyf in Walmer Downs in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir sakereisigers en is reg oorkant die straat van die Aurora Hospitaal af. Verblyf is beskikbaar ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth)

The White House in Walmer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Dis sowat 7 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkame...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bets-se-Plek is 'n gerieflik-gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Lorraine in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is binne 20 minute se ry van Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en verskeie besienswaardighede...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]