Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gqeberha (Port Elizabeth)

4.4 / 5  
volgens 928 resensies
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 928 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gqeberha (Port Elizabeth).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Grace is 'n ruim en gerieflike eenheid in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), en bied 'n pragtige uitsig oor King's Beach. Dit is naby die strand, park, waterwurm, straatmark, McArthur-swembad en -geriewe, verskeie...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bella Mare bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in Somerstrand. Die woonstelkompleks is naby die Nelson Mandela Universiteit Sakeskool, koffiewinkels, restaurante en winkels wat alles stapafstand van die e...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth)

Casa Bela is 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Fernglen in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë en dit is net 10 km van die strand en 45 km van Addo Olifant Park af. Daa...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Upmarket Holiday Apartments is in die rustige buurt Somerstrand en dié luukse selfsorgwoonstelle is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat Gqeberha (Port Elizabeth) besoek. Die eiendom is net 1,6 km van die seef...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newtonpark, Gqeberha (Port Elizabeth)

Seventy9 is naby die hartjie van Newton Park geleë en is 'n stil toevlugsoord wat voorsiening maak vir gesinne. Daar is 2 klein honde wat op die perseel woon en hulle is geneig om hulself besig te hou, en hou daarv...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Jenvey House bied bekostigbare selfsorgverblyf van hoë gehalte, asook 'n B&B-opsie, aan vakansiegangers en sakereisigers in Somerstrand, 'n pragwoonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie goed toegeruste eenhed...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Ballina Ga-el is in Brightonrylaan, binne loopafstand van die gewilde Pollock Strand, die Humewood Gholfbaan en die universiteit. Die Boardwalk Casino, restaurante, inkopiesentrums en die oseanarium is ook naby. On...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Cremorne on Beach Road is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 5 gaste in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), net 210 m vanaf die strand en 400 m vanaf verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Die woonst...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Casa Seaviews is 'n gastehuis in Seaview net buite Gqeberha (Port Elizabeth) teen die see. Dié gastehuis bied 2 dubbelkamers. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Despatch, Gqeberha (Port Elizabeth)

Azalea B&B is in die buurt Azalea Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Verblyf word in 3 unieke kamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, aso...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]