- Ben Kamma(4)
- Cannon Hill(1)
- Cannonville(27)
- Chelsea Bewarea(15)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(2)
- Glenhurd(4)
- Glenroy Park(3)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(5)
- Humewood(12)
- Lorraine(5)
- Mill Park(19)
- Mount Croix(12)
- Newtonpark(13)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(2)
- Perridgevale(4)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(22)
- Somerstrand(130)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(7)
- Theescombe(7)
- Walmer(48)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 1368 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
Bladsy 9 - 505 lekke plekke om te bly
Brookes Hill Suites 238 is 'n gerieflike, privaat selfsorgwoonstel in die veilige Brookes Hill Suites in Somerstran...
Annie's Selfcatering Accommodation is in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Verblyf word in 'n selfso...
The Stables on Sandpebbles Estate is 'n selfsorg-vakansiehuis in die veilige Sandpebbles Landgoed. Dis in die skild...
Kragga Kamma B&B is in die boomryke voorstad, Sunridge Park, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied maklike toe...
Brewer Place is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang aan die eienaar se hoofhuis in Somerstrand, Gqeberha (Port...
Urban Manor BnB is 'n lieflike, gerestoureerde B&B in die Mount Croix-woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit i...
Country Getaway Deer Park Estate is in die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf vi...
RElaxed City Living is in Walmer in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Gqeberha (Port Elizabeth) is in die Oos-Kaap e...
Hoffman's River Rest is in Cannonville geleë en bied slaapplek aan 8 gaste. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers...
Framesby Guesthouse is in Framesby wat een van die veiligste en stilste buurte in Gqeberha (Port Elizabeth) is. D...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer