Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Port Nolloth

4.2 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Port Nolloth van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Nolloth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Port Nolloth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Nolloth gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Nolloth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Nolloth Gastehuise

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in McDougallsbaai, Port Nolloth

Bedrock Lodge bied gerieflike verblyf in 'n historiese gastehuis in Port Nolloth waar die geboue uit 1855 dateer. Die lodge is gerieflik oorkant die pad van die see geleë en is ideaal vir diegene wat 'n bietjie ges...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Nolloth

Richtersveld Guest House bied gastekamers en selfsorggeriewe wat gedeel word in Port Nolloth. Dié klein en stil dorpie is in die hartjie van Namakwaland geleë en is teen die einde van winter oortrek met pragtige k...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 100 km vanaf Port Nolloth

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Guesthouse bied bekostigbare verblyf in die kusdorpie Kleinzee in Namakwaland. Dis die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek by die see. Die gastehuis het 7 smaakvolle slaapkamers met en suite-badkamer...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Namakwaland, Noord-Kaap

Die Houthoop is 'n gasteplaas in die Noord-Kaap, Namakwaland. Die naam is afgelei van 'n hoop hout wat in 'n semi-sirkel gepak is wat as 'n restaurant dien. Die Houthoop Gasteplaas is ideaal vir spanbou, reünies, t...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Namakwaland, Noord-Kaap

Nigramoep Slowliving Guest Farm is op ’n lieflike plaas net 60 km van Springbok af geleë. Dié gasteplaas bied 'n verskeidenheid verblyfopsies aan 2 tot 10 gaste. Elke losstaande eenheid is toegerus vir selfsorg...

Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Namakwaland, Namibië

Noordoewer Gastehuis bied verblyf in Noordoewer - 'n klein dorpie aan die oewer van die Oranjerivier naby die grens tussen Namibië en Suid-Afrika. Die verblyf is die ideale oornagstop vir gaste wat ná of vanaf Nam...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Namakwaland, Kalahari

Jakkalswater Guest Farm, is 'n natuurgeoriënteerde gasteplaas, sowat 13 km buite Springbok, op die Nababeepweg en sowat 6 km van die N7-snelweg, in die hart van Namakwaland. Dit is geleë in die hange van graniet...


Gastehuise binne 200 km vanaf Port Nolloth

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koingnaas, Namakwaland

Baratini Accommodation is 'n gastehuis met gastekamers en kan ook as 'n geheel bespreek word op 'n selfsorgbasis. Dit is in die klein dorpie Koingnaas geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike ver...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koingnaas, Namakwaland

Die Anker Guest House is in Koingnaas in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied gerieflike en ruim en suite-kamers. Elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed, en suite-badkamer, 'n bedkassie, 'n lamp en tee- en k...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 9

Welkom by die Port Nolloth gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Port Nolloth akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Nolloth akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za