Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Port Nolloth

4.1 / 5  
volgens 50 resensies
Lees regte resensies van Port Nolloth van 50 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Nolloth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Port Nolloth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Nolloth selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Nolloth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Nolloth Selfsorg-eenhede

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai, Port Nolloth

Richtersveld Experience Lodge bied 'n ware Mediterreense atmosfeer. Ons is in die Weskusdorpie, Port Nolloth, in die hartjie van Namakwaland geleë. Dit is 'n stil dorp waar "going nowhere slowly" 'n daaglikse roeti...

Vanaf
R725
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in McDougallsbaai, Port Nolloth

Dis Al! Akkommodasie bied selfsorgkothuise met ‘n strand-atmosfeer in McDougallsbaai, Port Nolloth. Dis Al! Akkommodasie bied verblyf in 9 eenhede, genaamd Droom-kothuis, Ontspan-kothuis, Wegbreek-kothuis, Ruskan...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai, Port Nolloth

Peaceful Place bied selfsorgwoonstelle en -gastekamers op die strandfront in McDougallsbaai. Die perseel bied onbelemmerde uitsigte van die Atlantiese Oseaan en spog met privaat toegang tot die strand. Verblyf by P...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Nolloth

Beach House is ‘n luukse historiese huis wat uit die 1870’s dateer en in Port Nolloth geleë is. Dié kusdorie is bekend vir ongerepte strande en ‘n visvang- en diamanthawe. Verblyf word in 2 eenhede gebied, ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McDougallsbaai, Port Nolloth

Sunset Lagoon in Port Nolloth bied selfsorgverblyf wat geskik is vir gesinne, paartjies of groepe vriende. Hierdie pasgeboude chalets is stapafstand van die strand af, net so 30 meter. Die verblyf bestaan uit 4 luu...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McDougallsbaai, Port Nolloth

SeaSide Self-Catering bied verblyf in verskeie eenhede in McDougallsbaai aan. Hierdie selfsorg-eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ver van die stad se geraas af. Die ...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in McDougallsbaai, Port Nolloth

Hierdie pragtige tuiste is geleë aan die seekant en het 'n enorme gemeubeleerde veranda met 'n braaiplek. Dit is heeltemal beskut teen die wind en het 'n wonderskone uitsig oor die see. Die interieur is smaakvol ge...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Nolloth

Verblyf op die kuslyn wat na die see front. Yield House on Beach Road is in die klein kusdorpie, Port Nolloth geleë en bied 'n idilliese vakansie by die see. Dit is 'n goeie opsie vir groter groepe wat dié deel va...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Port Nolloth

Nollie's is 'n gemaklike, smaakvolle en selfsorg-gesinskothuis, sowat 80 m van die see af. Dié kothuis bied slaapplek vir 5 gaste. Dis ideaal vir 2 volwassenes en 2 of 3 kinders, of 2 paartjies. Daar is 'n hoofsl...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Nolloth

Soutpan Safarikamp is in Port Nolloth geleë. Ons teikenmark is die nederige sakpas-avonturier wat op soek is na ietsie anders, kan kreatief dink, kamp-georiënteerd is en lief is vir die buitelug. Ons ongekunstelde...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Nolloth selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Port Nolloth akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Nolloth akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]