Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (49)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Port Owen

4.5 / 5  
volgens 254 resensies
Lees regte resensies van Port Owen van 254 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Owen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Port Owen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Owen B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Owen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Owen B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Owen

Ons almal het nou en dan nodig om uit die stad te vlug en van die daaglikse stres te ontsnap. Le Marina is die ideale plek om presies dit te kan doen. Die oomblik wat jy deur Admiraal-eiland se hekke ry, sal jy die ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Port Owen

Casa Della Diga is 'n B&B in die kusdorp, Velddrif, aan die prentjiemooi Weskus. Velddrif is sowat 150 km van Kaapstad af en kan via die R27 bereik word. Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat elk smaakvol versi...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Owen

Joan's Place is in Port Owen in Velddrif geleë en is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Hierdie B&B is naby alle geriewe, insluitend winkels en restaurante. Die verblyf beskik oor 1 slaapkamer wat slaappl...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 50 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Port Owen

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Velddrif, Weskus

Offgrid Tours and Accommodation bied gerieflike verblyf in Velddrif. Gaste kan verblyf in een van ons 3 kamers bespreek. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 2 of 3 enkelbeddens wa...


B&Bs binne 50 km vanaf Port Owen

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
B&B in St. Helenabaai, Weskus

Gloria a Dio is gerieflike gastekamer-verblyf in Blueberry Hill, 'n stil woonbuurt in St. Helenabaai. Dit is ongeveer 'n 150 km-natuurskoonrit vanaf Kaapstad en Kaapstad Internasionale Lughawe. Die gastekamer, gen...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Weskus, Wes-Kaap

Juffroushoogte is 'n toevlugsoord vir reisigers sedert 1902. Hierdie gasteplaas word beskou as die mees sentrale akkommodasie vir sake- en vakansiereisigers wat die Weskus wil verken. Ons het verskillende akkommoda...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
B&B in Golden Mile, Britanniabaai

Golden Mile Beach House is 'n dubbelverdieping-gastehuis wat op die strand in St Helenabaai geleë is. Die gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf. Dit is reg langs die plankpaadjie wat na die strand lei. Verblyf wo...

Vanaf
R765
per nag, vir 2 mense
B&B in Britanniabaai, St. Helenabaai

Absolute Beach bied unieke strandhuisverblyf aan die beeldskone Weskus. Absolute Beach is 'n gastehuis en is ideaal geleë om jou Weskus-vakansie 'n onvergeetlike wegbreek te maak. Verblyf beskik oor 6 eenhede en h...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Paternoster, Weskus

Ah! Guest House bied B&B in Paternoster - ideaal vir diegene wat op soek is na verblyf naby die strand en ander trekpleisters aan die Weskus. Daar is 4 stylvolle kamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Paternoster, Weskus

Deja-Vu bied B&B-verblyf reg op die strand en het 'n asemrowende panoramiese uitsig oor die son wat oor die oseaan sak van die voorstoep af of van die balkon in die kamer af. Deja-Vu is in Mosselbank, Paternoster ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Owen B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Port Owen akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Owen akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za