Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (43)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (36)

Resensies van Port Owen

4.5 / 5  
volgens 209 resensies
Lees regte resensies van Port Owen van 209 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Owen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Port Owen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Owen hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Owen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Owen Hotelle

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
33% af Weeksdae!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Hotel in Port Owen

Laaiplek Hotel is in die hawe-area aan die oewer van die Bergrivier geleë en bied 'n rustige, maar fassinerende uitsig, met 'n ryk voëllewe en visvangbote wat kom en gaan. Akkommodasie beskik oor 2-enkelbedkamer...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Port Owen

Russells on the Port kyk uit oor die Port Owen Marina en is in die prentjiemooi dorp Velddrif geleë. Die hotel het 6 luukse en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n TV met DStv en plafonwaaiers. Elk va...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 44 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Port Owen

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in St. Helenabaai, Weskus

St Helena Bay Hotel is aan die Weskus net 'n bietjie meer as 'n uur se ry van Kaapstad af geleë. Die hotel is 'n rustige toevlugsoord, maar spog steeds met 'n hele reeks geriewe. Dieverblyf bestaan uit luukse en s...


Hotelle binne 50 km vanaf Port Owen

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paternoster, Weskus

Die Paternoster Hotel het 'n ryk geskiedenis, tradisie en ouderwetse bekoring. Dié hotel lê aan die Weskus van Suid-Afrika in die pragtige vissersdorpie Paternoster, 145 km noord vanaf Kaapstad. Die hoofstrand en ...

Vanaf
R2 020
per nag (plek vir 2)
Hotel in Paternoster, Weskus

Abalone House & Spa is 'n luukse boetiek-hotel in die sonderlinge kusdorpie Paternoster, een van die oudste vissersdorpies langs die Weskus. Dit is 145 km noord van Kaapstad en 15 km noordoos van Vredenburg. Die omg...

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 4)
Hotel in Mykonos, Langebaan

Die Club Mykonos-oord is in die skilderagtige Langebaan, aan die oewer van die strandmeer geleë. Dis ’n Mediterreense wegbreekplek en bied selfsorgverblyf in Kaliva-woonstelle wat met lieflike uitsigte oor die La...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Hotel in Saldanhabaai Munisipaliteit, Saldanha

Hoedjiesbaai Hotel is gedeeltelik oor die water van Saldanhabaai gebou en bied 'n pragtige uitsig oor Langebaan Lagoon en die omliggende area. Die drieverdiepinghotel bied enkel- en dubbelkamers met en suite-badkam...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Hotel in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Windtown Lagoon Hotel is 'n byderwetse hotelletjie in die hartjie van Langebaan, net 150 m van die hoofstrand af. Windtown se atmosfeer is lekker sosiaal en spog met 'n gesonde, natuurlike leefstyl. Windtown het sy ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Myburgh Park, Langebaan

The Farmhouse Hotel bied panoramiese uitsigte oor die rustige Langebaan-strandmeer, 'n ervaring soos min. Ons staan uit bo die res met ons vriendelike personeel, museum op die perseel en Weskus-gasvryheid en bied 'n...


Hotelle binne 100 km vanaf Port Owen

Vanaf
R961
per nag, vir 2 mense
Hotel in Moorreesburg, Wes-Kaap

Samoa Hotel is in Moorreesburg geleë en is 'n 150 jaar oue instansie met ouwêreldse sjarme. Die hotel is gerieflike geleë in die hartjie van Moorreesburg en is net 100 km noord vanaf Kaapstad. Die hotel bied 'n ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Owen hotelle blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Port Owen akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Owen akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]