Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Port Owen

4.5 / 5  
volgens 254 resensies
Lees regte resensies van Port Owen van 254 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Owen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Port Owen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Owen selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Owen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Owen Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Port Owen

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

At Home Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n tipiese Weskusstyl huis wat in 'n stil woonbuurt in die vissersdorpie, Velddrif, skuil. Verblyf is beskikbaar in 'n woonstelletjie wat deel is van die hoofhuis waa...

Vanaf
R2 920
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Velddrif, Laaiplek

Seester is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Laaiplek en het slaapplek vir 8 gaste. Die huis het 2 slaapkamers en elke kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is 2 dubbelslaapbanke in die le...

SPAAR 30%
VanafR1 880
R1 316
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Quay West is 'n knus 4-ster selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Velddrif Quays naby die Bergrivier. Dit is ideaal vir gaste wat net wil toesluit en heeldag rondrits. Op die onderste verdieping is 'n oopplan-kombuis, -...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Skipskop 3 is 'n selfsorghuis aan die oewer van die Bergrivier in Velddrif. Gaste kan doendinge soos swem, visvang, bootry, voëlkyk en kanovaarte op die rivier geniet. Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan ...

Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

The Riviera Hotel is op die Bergrivier geleë en kyk uit oor die vlei en sy volop voëllewe. Die Riviera-moddervlakte is moontlik een van Velddrif se bekendste voëlkykplekke en 'n groot verskeidenheid seldsame spes...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Velddrif, Laaiplek

The Sunset Villas bied selfsorg-seekantverblyf in Laaiplek aan die Kaapse Weskus. Laaiplek kan amper nie van Velddrif onderskei word nie en lê aan die westelike kant van die dorp, naby die see waar jy pragtige son...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Die Opstal is 'n selfsorg-eenheid in Velddrif, 'n klein Weskus dorpie. Ons bied topgehalte-akkommodasie vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende wat met vakansie wil gaan. Daar is 2 eenhede beskikbaar. Die Hoofhui...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Rivertime Cottage bied selfsorgverblyf en is op die rand van die bekende Bokkomlaan in Velddrif geleë. Die eiendom spog met 'n 180-grade rivieruitsig vanaf 'n randvloeiswembad. Dié volledig gemeubileerde kothuis ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Vicolo Pellicano bied selfsorgverblyf in die klein Weskusdorpie, Velddrif. Dit is naby besienswaardighede soos die Bergriviermond, Rocherpan Natuurreservaat, Weskus Nasionale Park en Mykonos Casino geleë en loopafs...

Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Fisherman's Rest bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in die hartjie van Old Velddrif in die hoofstraat. Hierdie lieflike visserskothuis beloof 'n bekoorlike vakansiewegbreek vir 6 gaste. Daar is geboë rietdakke, ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Faodail Guest House is 'n gerieflike selfsorghuis met slaapplek vir 4 in Velddrif. Dié eenheid het 'n privaat ingang, tuin en beskik oor 1 kamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n st...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Granny Mac's is 'n selfsorg-gastehuis wat in Velddrif geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir sake of plesier, wat na aan 'n verskeidenheid doendinge en geriewe in die omgewing is...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Flaminkhuisie is 'n selfsorgwoonstel op die eienaars se woonerf en is in die kusdorpie, Velddrif, geleë. Dié eenslaapkamerwoonstel het 'n aparte ingang en het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer is met 'n dubb...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Kingfisher Heads 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Velddrif. Die kompleks is naby die rivier en restaurante. Dié woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kom...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Kingfisher Heads 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Velddrif. Die kompleks is lekker naby die rivier en restaurante geleë. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badk...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR820
R656
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

47onWaterkant bied netjiese selfsorgverblyf in Velddrif, naby die bekende Bokkomlaan waar gaste restaurante en koffiewinkels aan die oewer van die Bergrivier kan besoek. Dwarskersbos met sy pragtige strand is net 12...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Country Lane River House is 'n selfsorghuis in Velddrif wat met 'n enkele pad van die Bergrivier geskei word. Dit is naby die seiljagklub, die rivierstrand en Bokkomlaan wat bekend is vir sy bekoorlike restaurante, ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Velddrif, Weskus

Flamingo Views is 'n voëlkykersparadys aan die oewer van die Bergrivier, 4 km vanaf Velddrif se middedorp. Die tuinwoonstel is gerieflik ingerig en is op 'n residensiële eiendom waar die eienaars ook woon. Die t...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Port Owen

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Helenabaai, Weskus

Fisherman's Cottage bied 2 selfsorgwoonstelle in St. Helenabaai. Elkeen van die kothuise het 2 slaapkamers op die boonste verdieping en deel 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelb...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos , Weskus

Shabby Chic Beach House bied 2 selfsorgeenhede in Dwarskersbos en slegs 'n kort stappie vanaf die strand. Dié dubbelverdiepinghuis bied gaste die keuse tussen die Shabby-eenheid met slaapplek vir 4, of die Chic-ee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60

Welkom by die Port Owen selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Port Owen akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Owen akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za