Indien jy Port Shepstone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Port Shepstone.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Shepstone Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Shepstone accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Port Shepstone akkommodasie
129 lekke plekke om te bly
Seagulls is 'n selfsorgvakansiehuis op die strand in Southport aan die Suidkus. Die huis is ideaal vir gaste wat op...
Moeg Geploeg Lodge is 'n selfsorg-eenheid in Sunwich Port, 14 km vanaf Port Shepstone, 200 m van Sunwich Port se st...
1012 Casuarina Sands is in 'n veilige kompleks in Port Shepstone, 'n groot dorp by die Mzimkhulu-rivier se mond, ge...
Sanlou is in die kusdorpie, Southport aan die Suidkus geleë. Hier kan gaste ongelooflike strande en winkelsentrums ...
At 4 Umzumbe, Mangrove Beach Estate is 'n pragtige woonstel in die rustige Banana Beach-area naby Port Shepstone aa...
4 Boboyi @ Mangrove Beach Estate is in Port Shepstone geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle vaka...
Driftwood Seaview is 'n strandfront-selfsorgkothuis met slaapplek vir 10 mense in Southport, Port Shepstone. Dié k...
Lombok Lodge word deur die eienaar bestuur en is in 'n Indonesiese styl versier. Die lodge bied luukse, gerieflike ...
Royston Hall Historical Guest House is 'n statige ou Victoriaanse Herehuis in Umtentweni en is gelys as 'n huis met...
23 Ambleside is in Umtentweni, Port Shepstone, 'n omgewing wat bekend is vir die strand, avontuurparke, gholfbane, ...