Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (85)

Resensies van Port Shepstone

4.3 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Port Shepstone van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Shepstone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Port Shepstone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Shepstone hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Shepstone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Shepstone Hotelle

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umtentweni, Port Shepstone

Umthunzi Hotel & Conference is in Port Shepstone en bied verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Daar is ook geriewe vir funksies, troues en partytjies. Die kamers sluit Deluxe-kamers, Deluxe Gesinskamers, d...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oslo Beach, Port Shepstone

Hill Billion Hotel is gerieflik naby Shelly Beach geleë, hoog op 'n heuwel net bokant Oslo-strand aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die hotel maak voorsiening vir verskillende markte, wat wissel van vakansies tot ko...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 94 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Port Shepstone

Vanaf
R1 465
per nag, vir 2 mense
Hotel in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Resort Hotel & Spa is in die ikoniese San Lameer-landgoed naby Southbroom in KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe en be...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Suidkus, KwaZulu-Natal

Days At Sea Beach Lodge bied 5-ster-verblyf in 'n paradys. Dit is in 'n welige tropiese tuin op die wit strande van Trafalgar in Kwazulu-Natal geleë. Dié kusdorpie lê 150 km suid van Durban aan die Suidkus van Kw...

Vanaf
R1 337
per nag, vir 2 mense
Hotel in Port Edward, KwaZulu-Natal

The Estuary Hotel & Spa skuil aan die onderkant van KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié Kaaps-Hollandse hotel is in 1941 gebou, kyk uit oor die riviermonding en bied afgesonderde toegang tot die beskermde Silver-strand. ...

Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
Hotel in Port Edward, KwaZulu-Natal

Premier Splendid Inn Port Edward is in Port Edward geleë, 'n pragtige kusdorpie wat lieflike akkommodasie met panoramiese uitsigte oor die oseaan of welige groen duine met piesangboorde bied. Dit is perfek vir sake...


Hotelle binne 100 km vanaf Port Shepstone

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Scottburgh, KwaZulu-Natal

Die Blue Marlin Hotel is 'n gesogte gesinsvakansie-bestemming, op 'n heuwel in die vriendelike dorpie, Scottburgh, met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan. Blue Marlin se atmosfeer is 'n toonbeeld van 'n w...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Ixopo, KwaZulu-Natal

Belz Boutique Hotel is 'n hotel in Ixopo, KwaZulu-Natal wat deur 'n familie besit word en bied verblyf in 9 smaakvolle kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, lugversorging, tee- en kof...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Hotel in KwaZulu-Natal

Anew Hotel Ingeli Forest and Spa skuil aan die voet van die Ingelibergreeks naby Kokstad in KwaZulu-Natal. Dis met 'n uur se ry vanaf Port Shepstone en 2,5 uur se ry vanaf Durban. Dié oord word deur 'n pragtige inh...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kingsburgh, Amanzimtoti

The View Boutique Hotel & Spa in Doonside bied pragtige uitsigte oor die see. Kom ervaar dié ontspannende toevlugsoord met uitstekende standaarde. Dié boetiekhotel spog met 'n rits kamers en suites wat elkeen sla...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Shepstone hotelle blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Port Shepstone akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Shepstone akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]