Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (97)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (84)

Resensies van Port Shepstone

4.3 / 5  
volgens 54 resensies
Lees regte resensies van Port Shepstone van 54 geverifieerde gaste.
Indien jy Port Shepstone besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Port Shepstone.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Port Shepstone wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Port Shepstone Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Port Shepstone Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sea Park, Port Shepstone

Die oord spog met 'n vol à la carte restaurant vir die familie. Buitemuurse geriewe sluit die pragtige swembad met 'n uitsig oor die strandmeer, 'n trampolien vir die kinders, en 'n 18-putjie mini-gholfbaan in. Ons...

45% af Weeksdae!
VanafR1 150
R633
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Oslo Beach, Port Shepstone

Baytide Lodge is in Oslo Beach en is naby die strand. Dié eenhede is gerieflik vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 3 eenhede met see-uitsigte. Eenheid 1A en 1B bied verblyf aan 2 gaste wat ideaal is vir...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 93 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Port Shepstone

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Margate, KwaZulu-Natal

Shelly Beach Lodge is 8 km noord van Margate geleë, teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die lodge is ongeveer 500 m van Shelly Centre af, waar jy 'n groot verskeidenheid winkels en restaurante sal vind. Shelly Bea...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Lodge in Hibberdene, KwaZulu-Natal

South Coast Venues bied gerieflike verblyf tussen Durban en die Wildekus in Hibberdene teen die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dié lodge is sowat 130 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë en bied 'n 180°-u...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Gracelands Beach Lodge is 50 meter vanaf ’n privaat strand in Ramsgate geleë. Dié Suidkus-dorpie is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende strande kan verken en bied natuurlike woude en 'n subtropiese kl...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Southbroom, KwaZulu-Natal

Laughing Gecko Lodge bied 'n rustige wegbreekplek in Southbroom, 'n kusdorpie langs die suidkus. Die omgewing is 'n subtropiese paradys met woude, strande, warm Indiese Oseaan-water, en sonskyn. Dié gastehuis bie...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 2)
Lodge in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Firefly Eco Lodge is in 'n ongerepte woud in Port Edward geleë, op die suidkus van KwaZulu-Natal. Verblyf bestaan uit 2 kothuise en 1 tent-suite. Die Deadwood-kothuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Banner Rest, KwaZulu-Natal

Dié lodge is op die oewers van die Umtamvrivier langs 'n natuurreservaat. Dit is 'n gewilde troubestemming by die strand aan die Suidkus. Daar is tuine, 'n privaat strand, verskeie dekke en 'n swembadarea. Dit is i...


Wildsplase binne 100 km vanaf Port Shepstone

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Aliwal Dive Lodge begroet jou met hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid. Dit is in Umkomaas bo die duikwinkel en -opleidingskool geleë. Die lodge het al die geriewe om duikers en plaaslike besoekers te akkommodeer. ...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Umkomaas Lodge bied B&B-verblyf wat na die strand front in Umkomaas. Dié rugsakreisigers bied skubaduikhuurders en - lesse en ’n duikwinkel waar toerusting verkoop word. Verblyf word in verskeie dubbelkamers en ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Port Shepstone wildsplase blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons algehele Port Shepstone akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Port Shepstone akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]