Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Porterville

4.2 / 5  
volgens 52 resensies
Lees regte resensies van Porterville van 52 geverifieerde gaste.
Indien jy Porterville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Porterville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Porterville B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Porterville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Porterville B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 100 km vanaf Porterville

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Darling, Weskus

Daisy Darling B&B is aan die einde van die stil Hoofweg in die bekoorlike Swartland-dorpie, Darling geleë. Dit is stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede wat Darling uniek maak. Dié huis is 118 jaar oud me...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
B&B in Darling, Weskus

Just Darling Bed & Braai is in die bekoorlike dorpie, Darling geleë en bied slaapplek aan 4 gaste. Dié selfsorgkothuis is versier in 'n plattelandse styl en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkame...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Darling, Weskus

Maison de L'amour bied gaste die geleentheid om in 'n privaat plattelandse huis in Darling te kuier. Maison de L'amour is in 'n Franse Provensaalse styl gebou en versier en het 'n uitsig oor 'n prentjiemooi en rust...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Darling, Weskus

Dit is 'n pragtig gerestoureerde Victoriaanse woonhuis en een van die eerste huise gebou in Darling (1890). Akkommodasie bestaan uit 3 en suite-dubbelkamers - 2 met enkelbeddens en 1 met 'n dubbelbed. Al 3 slaapkam...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Darling, Weskus

Strathnaver Cottage is 'n bekoorlike B&B op die eienaar se perseel in Darling in die Wes-Kaap. Dis perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing, naby verskeie doendin...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bovlei, Wes-Kaap

Merlot 171 gastehuis is op die pragtige Onverwacht-wynplaas in Wellington geleë; omring deur asemrowende uitsigte en bergreekse. Die Wellingtonvallei vorm deel van die Kaapse Wynlande wat binne bereik van alle hoof...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Bovlei, Wes-Kaap

Sauvignon Country Lodge is 'n 100 jaar oue wynplaas met 'n Kaap-Hollandse styl in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dit is opgeknap om die pragtige historiese kenmerke met die moderne geriewe te verbind. Verblyf...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Wellington, Wes-Kaap

La Rochelle Accommodation is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis in die hartjie van die historiese dorp Wellington. Let daarop dat die eienaars en 1 personeellid 24 uur per dag op die perseel woon. Hierdie Victori...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Bovlei, Wes-Kaap

Aan die voet van die Groenberg, is die historiese dorp Wellington in 'n prentjiemooi vallei op die oewers van die Krommerivier, met die majestueuse Hawequaberge wat wagstaan op sy oostelike grens. Wellington, in die...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bovlei, Wes-Kaap

Dunstone is 'n landgoed en wynkelder wat op 'n wyn- en vrugteplaas aan die buitewyke van Wellington in die prentjiemooi Bovlei-vallei geleë is. Dit is minder as 'n uur van Kaapstad af. Die 10 hektaar plaas lewer be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za