Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Porterville

4.1 / 5  
volgens 44 resensies
Lees regte resensies van Porterville van 44 geverifieerde gaste.
Indien jy Porterville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Porterville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Porterville selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Porterville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Porterville Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Porterville

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piketberg, Wes-Kaap

Kerkstraat 31 is in die bekoorlike dorp, Piketberg, geleë en bied bekostigbare verblyf vir sakereisigers, diegene wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby die N7 en verskeie winkels en restaurante. D...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tulbagh, Witzenberg Municipality

Gaste moet inklok by Van Der Stel-straat 3 se ontvangsarea in Tulbagh. Dit is die groot, blou gebou op linkerhand. Die sleutels en aanwysings na die plaas word hier oorhandig. Kliphuis on Kleinfontein Farm is 12 k...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piketberg, Wes-Kaap

The Bell House is in die plattelandse dorpie, Piketberg, aan die voet van die Piketberg geleë. Dié basiese selfsorg-eenheid beskik oor 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en perkallinne. Daar is ook 'n tafel...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Citrusdal, Wes-Kaap

Cedar Escape nooi jou uit om die rustigheid en vreedsaamheid te kom ervaar, saam met die pragtige omgewing met 'n rivier wat deur die plaas vloei. Selfsorgverblyf word aangebied in die Kardouw Plaashuis en die liefl...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piketberg, Wes-Kaap

La Liberté bied gehalteverblyf aan sakereisigers of paartjies in Piketberg. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, hoofweë, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is op 'n residensiële perseel en bie...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Koringberg, Wes-Kaap

Kom geniet 'n stukkie paradys by Vleidam Guest Farm diep in die hartjie van die Swartland. Hierdie gasteplaas in Koringberg is die wegbreekplek waarna jy gesoek het. Dit het panoramiese uitsigte oor die geil lander...

20% af Naweke!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Koringberg, Wes-Kaap

Encounter Container Home is 'n glanskamp wat selfsorgverblyf bied op 'n privaat erf in die dorpie Koringberg. Die eiendom bied 'n 180 grade uitsig oor die Swartland, die die Sederberg in die verte en die Piketberge....

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Koringberg, Swartland

Die Ou Skool is in die dorpie, Koringberg, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, oornaggaste en diegene wat familie besoek. Dié verblyf beskik oor 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2. Die slaapkamer het 2...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Koringberg, Wes-Kaap

Koring Villa is 'n pragtige, plattelandse villa in die dorpie, Koringberg, 18,2 km van Moorreesburg en 117 km van Kaapstad af. Gaste kan hierdie ongerepte stukkie paradys kom ervaar en na die klank van voëls, hoend...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R433
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Koringberg, Wes-Kaap

Heavenly Garden Cottage in the Trees and Hobbit House is in Koringberg geleë, 'n vreedsame dorpie in die Wes-Kaap met historiese Victoriaanse huise. Die stilte word so nou en dan onderbreek deur 'n goederetrein wat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za