Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Potchefstroom

4.1 / 5  
volgens 552 resensies
Lees regte resensies van Potchefstroom van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Potchefstroom B&Bs

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom

2 Owls Guesthouse is 'n moderne gastehuis in die prentjiemooi Potchefstroom. Dié gastehuis bied luukse kamers in 'n uil-vriendelike omgewing. Die kamers is keurig en volgens 'n tema versier. Elke kamer het 'n en ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom

The View B&B is 'n unieke B&B op 'n heuwel met 'n pragtige uitsig oor Potchefstroom na die weste en die platteland na die ooste. Dit is 10 km vanaf sentrale Potchefstroom en 5 km vanaf die Noordwes-Universiteit. Ve...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR990
R792
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Bauhenia Potchefstroom is 'n lieflike gastehuis in die middel van Potchefstroom. Die huis is pragtig gerestoureer en ons bied verblyf in 3 lieflike kamers. Twee van die eenhede is ideaal vir paartjies en die derde ...

Vanaf
R833
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Adato is 'n gastehuis in Potchefstroom en bied uitsonderlike waarde vir geld. Dis baie goed geleë, naby die universiteit, regeringsdepartemente, hospitale, weermagsbasis, sportterreine en ander vername besienswaard...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Bult, Potchefstroom

Hartedief Gastekamers is in Potchefstroom se pragtige damarea geleë en bied 'n rustige atmosfeer. Die verblyf beskik oor 2 aparte eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het 'n dubbelbed, 'n rusbank, ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom

Kumkani Country Lodge is sentraal geleë in Potchefstroom, langs die oewer van die Mooirivier en naby Potchefstroom se buiteklub. Verblyf word gebied in 9 standaardkamers, 4 executive-suites en 3 selfsorgkothuise. ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Bult, Potchefstroom

Um die Ecke bied 'n gerieflike B&B-eenheid vir 2 in Potchefstroom. Die eenheid is vas aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang en parkeerplek. Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Grimbeek Park, Potchefstroom

Weltevrenden B&B bied gerieflike verblyf aan gaste in Potchefstroom. Die gastehuis het 2 kamers wat geskik is vir 2 tot 5 gaste. Linne en handdoeke word voorsien. Ontbyt woord ook voorsien en gaste het toegang tot...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Potchefstroom

LaFleur Garden Venue & Guesthouse is in Potchefstroom en is ideaal vir vakansie- en sakereisigers. Die gastehuis bied verblyf in 5 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het gemaklike beddens en s...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Vanderbijlpark, Potchefstroom

Goosebay Canyon is aan die oewers van die Vaalrivier in Vaaloewer, Gauteng geleë en is 'n B&B met konferensiegeriewe wat rus en uitstekende, persoonlike diens bied vir jou wegbreekbehoeftes. Die akkommodasie by Go...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 121 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Potchefstroom B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Potchefstroom akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Potchefstroom akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]