Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
140 lekke plekke om te bly
The Ancient Copper Shed bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf wat 'n uitsig oor 'n wildsplaas het. Die eiendom...
The Gallery is in Potchefstroom geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne wat reis of a...
A Touch of Grace bied uitsonderlike waarde-vir-geld selfsorgverblyf in vyf moderne en smaakvolle eenhede wat ideaal...
Klinkies is in Van der Hoffpark in Potchefstroom en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby ...
Opstal Gasteplaas is in die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville. Die gasteplaas het 20 kamer...
Melrose Place Guest Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf in Potchefstroom. Die gastehuis is 1,2 km vanaf die Noord...
Cosy Cottages Guesthouse is in Potchefstroom langs die R53 na Parys en naby die N12-hoofweg na Johannesburg en Kler...
Die Opstal Gastekamers is in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall, gel...
Little Rose Garden is 'n lieflike tuinwoonstel met selfsorggeriewe in die hartjie van Vanderhoffpark, Potchefstroom...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer