Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Potchefstroom

4.1 / 5  
volgens 286 resensies
Lees regte resensies van Potchefstroom van 286 geverifieerde gaste.
Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Potchefstroom Akkommodasie

118 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kanonierspark,
Potchefstroom

Leopard Lily B&B is in Potchefstroom in Noordwes. Dié dorp is aan die oewers van die Mooirivier, sowat 120 km suidwes vanaf Johannesburg en 45 km noordoos vanaf Klerksdorp. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers met ...

10% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR680
R612
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom,
Potchefstroom

A Touch of Grace bied waarde-vir-geld-verblyf in 'n moderne, stylvolle eenheid in Potchefstroom. Dié eenheid is ideaal geleë naby die N12, die universiteit, skole en winkelsentrums. Dis 'n eenslaapkamereenheid op...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Bult,
Potchefstroom

Molenhof Guest House is op die Bult in Potchefstroom, Noordwes geleë. Die huis is 1,2 km vanaf die Noordwes Universiteit se hoofingang, 1,7 km vanaf die Astro en 400 m vanaf Mooimed en MultiCare Hospitaal. Dis 'n p...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom

25 On Pretorius bied bekostigbare, gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil voorstad van Potchefstroom. Dié dorp bied regdeur die jaar talle aktiwiteite en besienswaardighede om besoekers te vermaak, soos voetslaanpaa...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom,
Potchefstroom

Hill Manor bied B&B-akkommodasie in Potchefstroom in Noordwes. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n bekoorlike Victoriaanse blyplek naby aan die stadskern en 'n reeks aktiwiteite. Daar is 4 slaapkamers waar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers is in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall, geleë. Die gastehuis beskik oor 3 dubbelkamers. Dié kamers is in 'n aparte deel van die hoofhuis. El...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Potchefstroom,
Potchefstroom

Bauhenia Potchefstroom is 'n lieflike gastehuis in die middel van Potchefstroom. Die huis is pragtig gerestoureer en ons bied verblyf in 3 lieflike kamers. Twee van die eenhede is ideaal vir paartjies en die derde ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grimbeek Park,
Potchefstroom

Ainsley Private Accommodation is net 'n hanetreetjie weg van die gewoel van die stad af, maar in 'n rustige omgewing en in 'n vreedsame woonbuurt geleë. Die huis van argitektoniese verwondering is die ideale plek o...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Lodge in Potchefstroom

Bietjie Bosveld Lodge is sowat 16 km buite Potchefstroom in Noordwes geleë. Ons bied selfsorgverblyf, pragtige chalets en safari-tent-chalets wat uitkyk oor ongerepte bosveld met volop voëllewe en 'n rustige atmos...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom,
Potchefstroom

Blue Skies and Butterflies bied basiese selfsorg-eenhede in Sentraal Potchefstroom, 'n rustige eiendom wat deur bome omsoom word. Hierdie eenheid beskik oor lugversoring, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...