Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria-Oos.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pretoria-Oos akkommodasie
306 lekke plekke om te bly
Loerie Gastehuis bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buitewyk van Pretoria. Dié stad, wat as as gevolg van die ...
Mountain Manor Guest House and Day spa skuil in 'n stil deel aan die ooste van Pretoria net vanaf Lynnwood-weg. V...
CasaBac is in die boomryke woonbuurt, Faerie Glen, in Pretoria-Oos en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste i...
394 on Emus is in 'n lieflike tuin geleë en bied gerieflike verblyf vir 2 gaste in Erasmusrand, Pretoria. Die eenh...
Silver Stream Studio bied gehalteverblyf in 'n uiters veilige omgewing, Hazeldean, Pretoria aan paartjies of sakere...
25 on Catherine is op 'n rustige landgoed in Shere, Pretoria-Oos geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of g...
Ambiance Guesthouse is in die luukse woonbuurt, Menlopark in Pretoria. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby die...
Suikerbos is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang langs die hoofhuis in 'n sekuriteitslandgoed in Garsfontein,...
Sunbird Garden Cottage is in die rustige voorstad Garsfontein in Pretoria. Die eenhede gebruik sonkrag en word daar...
Greenwoods Selfsorg bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buurt in Pretoria. Dié stad is bekend as die Jakarandas...