Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (271)
B&Bs (30)
Wildsplase (1)
Hotelle (14)
Gastehuise (93)
Selfsorg-eenhede (133)

Resensies van Pretoria-Oos

4.4 / 5  
volgens 514 resensies
Lees regte resensies van Pretoria-Oos van 514 geverifieerde gaste.
Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Pretoria-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoria-Oos Hotelle

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos

Menlyn Apartments is op die eienaar se perseel sowat 500 m vanaf Menlyn Maine en Time Square Casino geleë. Dis ook 1 km vanaf die gewilde Menlyn-winkelsentrum en verskeie ander besighede en winkelsentrums. Daar is ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Moreletapark, Pretoria-Oos

Die Blue Diamond Boutique Hotel is in die rustige Moreletakloof geleë, binne vinnige bereik van die besige sakekern, gholfbane, parlementsgeboue, uitstekende hospitale, puik restaurante, kafees en kroeë. Verblyf ...

20% af Naweke!
VanafR1 680
R1 344
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos

Casa Toscana is gerieflik geleë en maklik bereikbaar. Dit is in Lynwood Manor in Pretoria-Oos geleë en bied 'n ongelooflike verskeidenheid luukse verblyf wat in al jou behoeftes voorsien. Casa Toscana Lodge is '...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos

Waterfalls Boutique Hotel is in die gewilde en eksklusiewe Waterkloof-buurt in die hartjie van Pretoria-Oos geleë. Dit val ook in die Menlyn-area tussen verskeie ambassade-huise. Die hotel bied maklike toegang vana...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos

The Farm Inn Country Hotel is in die oostelike buitewyke van Pretoria, op 'n privaat wildreservaat geleë. The Farm Inn is 'n lekker wegbreek en dit is die ideale konferensie-venue of die perfekte plek vir 'n troue....

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos

Die Duke & Duchess is 'n knus, intieme boetiekhotel in die eksklusiewe woonbuurt Waterkloof Park in die hartjie van Pretoria. Ambassades, Brooklyn Winkelsentrum, Menlyn Park Winkelentrum, 4 km vanaf Menlyn Maine Squ...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos

Ivory Manor Boutique Hotel is in Rietvalleirand in Pretoria geleë. Met die intrapslag sal die luukse geriewe en die noukeurige detail by Ivory Manor al jou aandag trek. Die Toskaanse dekor, warm matte en bronsstand...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Equestria, Pretoria-Oos

Villa Africa Boutique Hotel bied B&B-verblyf en is in Equestria in Pretoria geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie geriewe en doendinge. Verblyf bestaan uit verskeie smaa...

Vanaf
R1 134
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lynnwood, Pretoria-Oos

Hudson House is 'n nuut-ontwikkelde argitektoniese meesterstuk. Die ontwerp-opdrag was eenvoudig: Gerieflik, luuks, funksioneel en pragtig. Dit bestaan uit 12 lugtige kamers (akkommodasie beskikbaar vir tot 24 gaste...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos

Menlyn Boutique Hotel is 'n plek waar luuksheid, rustigheid en kuns ontmoet. Ons is trots op die beste geriewe gekombineer met elegante kamers wat smaakvol versier is in 'n warm en verwelkomende atmosfeer, met wonde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pretoria-Oos hotelle blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Pretoria-Oos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Pretoria-Oos akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za