Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (272)
B&Bs (30)
Wildsplase (1)
Hotelle (14)
Gastehuise (93)
Selfsorg-eenhede (134)

Resensies van Pretoria-Oos

4.4 / 5  
volgens 514 resensies
Lees regte resensies van Pretoria-Oos van 514 geverifieerde gaste.
Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Pretoria-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoria-Oos Selfsorg-eenhede

129 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR895
R627
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Garsfontein, Pretoria-Oos

Greenwoods Selfsorg bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buurt in Pretoria. Dié stad is bekend as die Jakarandastad, weens die malvapers bloeisels wat die strate vul. Dit bied ’n aantal natuurlike en kulturele...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

AAA Accommodation is in die hartjie van Lynwood, Pretoria geleë. Daar is 4 eenhede: die hoofkamer, buitewoonstel met 'n ingang, 'n rugsakreisigerkamer en ’n tuinkothuis. Die hoofkamer is volledig gemeubileer e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Constantiapark, Pretoria-Oos

Elro Self-Catering is ’n privaat selfsorg-woonstel in Constantiapark, Pretoria. Die woonstel het ’n kamer met 2 enkelbeddens en ’n slaapbank in die sitarea. Die kombuis het basiese toebehore en is oopplan met...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

Cottage Le Fleur is 'n pragtige, bekostigbare selfsorgwoonstel in Moreletapark, 'n stil voorstad in Pretoria-Oos. Dié boomryke stad bied talle kulturele en natuurlike besienswaardighede, asook merkwaardige ou gebou...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Wingate Park, Pretoria-Oos

LeoZet Selfsorgwoonstel is langs die eienaar se huis geleë. Dit is in 'n doodloopstraat in Wingatepark in Pretoria geleë. Dit is vir ons belangrik om vir ons gaste 'n gerieflike, netjiese en rustige oornagplek te ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe. The Aviary beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 6 gast...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

Wild Fig Garden Apartments is in 'n lieflike, veilige buurt van Lynnwood in Pretoria geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die tuinwoonstelle is naby alle geriewe inslu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Faerie Glen, Pretoria-Oos

CasaBac is in die boomryke woonbuurt Faerie Glen en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in 'n veilige omgewing. Verblyf is beskikbaar in 'n ateljee-eenheid wat grens aan die hoofhuis, maar 'n privaat ingang het. Da...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pretoria-Oos

14 Candlewood Guesthouse is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se woonerf in die Woodlands Lifestyle-sekuriteitskompleks in Moreletapark, Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 1 woonstel met slaapplek vir 3 gaste. Die...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria-Oos

The Elegant Elephant bied selfsorgverblyf in die rustige voorstad Moreleta Park in Pretoria. Dié eenheid is op die eienaar se perseel geleë en het 2 ruim slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n sitarea, en 'n komb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pretoria-Oos selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Pretoria-Oos akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Pretoria-Oos akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za