LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Prieska
3.9/5
volgens 63 resensies

Lees regte resensies van Prieska van 63 geverifieerde gaste

Indien jy Prieska besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Selfsorg-eenhede in Prieska.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prieska Selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prieska accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prieska Selfsorg-eenhede

8 uit 19 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Selfsorg-eenhede









Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R510
per nag, vir 1 mens

Kol-In selfsorg eenheid bied verblyf in die stil dorpie, Prieska in die Noord-Kaap se Bo-Karoo. Die dorpie lê tussen die Doornberge en die O...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R510
per nag, vir 1 mens

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R550
per nag, vir 1 mens

Delikaat Bed & Coffee is 'n gastehuis wat sy deure oopgemaak het om rustige en gerieflike oornagverblyf in Prieska te bied. Dié gastehuis ...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 1 mens

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

RRG - River Rapids Grace Units is in Prieska. Gaste kan kies tussen 3 lieflike eenhede, elk met 'n uitsig oor die Oranjerivier wat verby die...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense

Amelia Gastekamer is 'n snoesige oornag-gastekamer wat op 'n plaas, 3 km buite Prieska geleë is. Hierdie lugversorgde eenheid bied verblyf ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Brandwag Pool Room bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se plaas, 10 km van Prieska af. Die eenheid het lugversorging en slaapplek ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Kom Tuis Gastehuis bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Prieska. Die gastehuis het 3 selfsorgwoonstelle, 1 selfso...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Tydelik onbeskikbaar

Ruah's Rus is aan die Oranjerivier se oewer geleë op 'n plaas 12 km buite Prieska in die Noord-Kaap. 'n Streng nie-rook beleid word op die p...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Tydelik onbeskikbaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Brandwag Self-catering is op 'n skilderagtige plaas op die oewer van die Oranjerivier, 'n entjie buite Prieska. Die dorpie is aan die voet v...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Jy sien net 8 uit 19 moontlike resultate Verwyder jou filter om meer resultate te sien

Verblyf binne 100 km van Prieska
Vanaf
R3 450
per nag, vir 10 mense

Koppiesdam Leisure bied die perfekte wegbreekgeleentheid in die Karoo aan 10 gaste. Die verblyf word omring deur die veld en is onder die h...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 10 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense

J&W Gastehuis is 'n gemaklike selfsorgwoonstel wat verblyf aan 5 gaste in Strydenburg bied. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkam...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 5 mense
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!