Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Prince Albert Road

4.5 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Prince Albert Road van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Prince Albert Road besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Prince Albert Road.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prince Albert Road B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Road Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prince Albert Road B&Bs

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
10% af Aanbod!
VanafR820
R738
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Prince Albert Road

Brakdakkie Guest Cottages bied verblyf in die stil Karoodorpie, Prins Albert. Die eenhede het unieke dekor en kombineer Karoo-bekoring met moderne luukshede in 'n asemrowende area. Die verblyf word in 4 private kot...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Prince Albert Road

Travellers Rest bied gerieflike B&B-verblyf in die dorpie, Prins Albert. Verblyf beskik oor 3 dubbelkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 1 kamer met 2 driekwartbeddens wat in 'n gevestigde tuin geleë is. Al 4...

10% af Aanbod!
VanafR890
R801
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Prince Albert Road

Karoo Lodge is in Kerkstraat 66 geleë en gaste sal dadelik die Karoo Lodge-bord raaksien, wat moeë reisigers op soek na ware Karoogasvryheid, gehalte, gemak en kos begroet. Elke suite het 'n privaat ingang wat m...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Prince Albert Road

81 on Church is 'n klein oase wat oorloop met Keltiese bekoorlikheid en gasvryheid in Prins Albert. 81 on Church verwelkom jou by 'n egte plaashuis wat dateer uit die negentiende eeu. Dit is gemeubileer en versier i...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Prince Albert Road

Prince Albert Country Stay is in die hartjie van die dorpie geleë en winkels en restaurante is binne loopafstand. Ons akkommodasie is rondom 'n beeldskone, rustige tuin en 'n swembad geleë wat die middelpunt is va...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert, Prince Albert Road

Sudden Comfort Bed and Breakfast is 'n lieflike huis in 'n Victoriaanse styl wat geleë is in die hartjie van Prins Albert. Hier kan gaste lekker ontspan in die pragtige kamers, hulle kan die middag in die dorp deur...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 68 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Prince Albert Road

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
B&B in Matjiesrivier, Kaap Karoo

Blue Lily Retreat is op 'n plaas in die Klein Karoo aan die voet van die Swartberg Wêrelderfenisgebied in die Matjiesriviervallei, sowat 47 km van Oudtshoorn af. Blue Lily Retreat is 'n plaashuis wat in 1886 gebou...

Vanaf
R4 730
per nag, vir 2 mense
B&B in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Wildehondekloof bied gerieflike B&B-verblyf op 'n 4000 hektaar-privaat wildreservaat in die hartjie van die Klein Karoo Swartberge. Dié wildreservaat is ongeveer 46,5 km van Oudshoorn af. Dié luukse lodge bied v...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Kraaldoorn Farm is 11 km buite Calitzdorp in die Groenfonteinvallei. Alhoewel dit 'n grondpad is, is dit in goeie kondisie. Die ligging is plattelands en stil. Daar is 3 eenhede naamlik Kraaldoorn Farm Cottage, The...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R1 820
per nag, vir 2 mense
B&B in Klein-Karoo, Karoo

De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 3 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Ons bied verblyf vir persone wat op soek is na rus, vrede en 'n pragtige omgewing, maar ook vir diegene wat wil sien wat ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za