Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (61)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Prince Albert Road

4.5 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Prince Albert Road van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Prince Albert Road besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Prince Albert Road.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prince Albert Road hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Road Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prince Albert Road Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
35% af Aanbod!
VanafR1 500
R975
per nag, vir 2 mense
Hotel in Prins Albert, Prince Albert Road

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike 4-ster Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorp. Di...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 62 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 100 km vanaf Prince Albert Road

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR696
R557
per nag, vir 1
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Surval Boutique Olive Estate is sowat 4,5 km buite Oudtshoorn op die R328-pad teen die voet van die majestueuse Swartberge in die Klein Karoo geleë. Dit is die ideale oornagplek vanaf die Kaapse Wynlande op pad na ...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Rosenhof Country House is geleë aan die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte en volstruisplase. Hierdie noukeurig gerestoureerde opstal (circa 1852), met sy geelhoutbalke en -plafonne en smaakvolle ve...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Turnberry Boutique Hotel skuil in die hartjie van Oudtshoorn in die Klein-Karoo. Besoekers word hartlik verwelkom by hierdie stukkie Skotland. Ons het 8 Klassieke Dubbelkamers, 3 Luukse Dubbelkamers, 6 Luukse 2-enk...

30% af Aanbod!
VanafR1 160
R812
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Die Queen's Hotel is in Oudtshoorn, 'n dorpie in die Wes-Kaap wat bekend is vir besienswaardighede onder meer die Kango-grotte, Kango-volstruisplaas. Kango-wildplaas en Oudtshoorn-lugballonne. Dit is die perfekte we...

Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ruiterbos, Tuinroete

Eight Bells is geleë op die prentjiemooi Tuinroete in Suid-Afrika. Dit is weggesteek in die Ruiterbosvallei-reeks aan die voet van die Robinson-pas op die R328 tussen Mosselbaai (35 km) en Oudtshoorn (50 km). Ons i...


Hotelle binne 200 km vanaf Prince Albert Road

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beaufort-Wes, Central Karoo

Savoy Hotel Beaufort-West is deel van die Savoy Hotel Group wat in privaat besit is. Dié nuwe erfenisboetiekhotel in Beaufort-Wes het voorheen as Queens Hotel bekendgestaan. Dis in 1894 gebou en onlangs opgeknap om...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Hotel Oasis is 'n lieflike hotel in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Dit is op die N1 tussen Kaapstad en Johannesburg. Dié ruim hotel het 45 kamers met lugversorging en elke kamer het slaapplek vir tusse...

10% af Winteraanbod!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Die gewilde en bekende Wagon Wheel Country Lodge is gerieflik geleë net langs die N1. Die kamers is onlangs opgeknap en bied jou die beste waarde vir geld teen baie bekostigbare tariewe. Ons kamers is smaakvol ver...

40% af Aanbod!
VanafR1 270
R762
per nag, vir 2 mense
Hotel in George, Tuinroete

Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel vir vakansiegangers en sakelui. Dié klein eksklusiewe hotel front na die Outeniekwaberge en is sentraal geleë in George se sakedistrik. Die hotel se ligging is ook ideaa...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]eslaap.co.za