Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (70)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Prins Albert

4.7 / 5  
volgens 987 resensies
Lees regte resensies van Prins Albert van 987 geverifieerde gaste.
Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Prins Albert.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prins Albert B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 100 km vanaf Prins Albert

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Klein-Karoo, Karoo

Kranskop B&B spog met pragtige uitsigte op die Swartberge en bied gaste 'n ontspannende B&B-wegbreek 20 km vanaf die bekoorlike dorpie De Rust. Verblyf word in lieflike kamers gebied wat elk 2 gaste kan akkommodeer...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladismith, Klein-Karoo

Parkside Guesthouse bied gerieflike verblyf met 'n uitsig oor die Towerkop- en die Elandsberg in Ladismith. Verblyf is in 6 kamers beskikbaar met slaapplek vir 2 in elk. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enk...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Aloe-Aloe Guest Farm bied B&B-verblyf en is op 'n afgeleë, privaat en rustige plaas, ongeveer 3,5 km vanaf Ladismith in die Wes-Kaap geleë. Dié gasteplaas is ideaal vir oornagverblyf vir gaste wat na verskeie ple...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Blanco, George

Soeteweide North B&B is reg op die voorstoep van die wêreldbekende Fancourt Hotel and Country Club. Verblyf word in 7 kamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, LED-TV met DStv, gratis WiFi en Netflix. Twee v...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Blanco, George

Déjà Vu Equestrian and Cottages skuil op 'n pragtige plaas aan die buitewyke van George. Dit is aan die voet van Outeniekwaberge, met 'n betowerende uitkyk oor die Indiese Oseaan. George is die ideale basis vanwaa...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Heatherlands, George

Burrough Place is op die skouspelagtige Tuinroete op die hoofweg, net soos jy George binnekom vanaf die Outeniekwapas aan die N9 se kant. Dié gastehuis is beeldskoon met 'n uiters gerieflike ligging en is ideaal vi...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Campher's Drift, George

Lord Caledon Guest House is in Camphersdrfit, in George geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die Outeniekwaberge. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat op soek is na gerieflike oo...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in George, Tuinroete

Lorita's bied B&B-verblyf op die eienaar se perseel in George. George skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Dis ook die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Eenheid 1 beskik oor 1 slaapka...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, George

Two Fat Owls Guesthouse is in die hartjie van George en bied die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken. Dis in ‘n 1 km-radius vanaf verskeie restaurante, George Museum, Garden Route Botaniese Tuin, ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Campher's Drift, George

Loerie Guest Lodge is sentraal geleë in George, die hartjie van die Tuinroete. Ons is 'n 3 ster-B&B waar vakansiegangers én sakereisigers welkom sal voel. Ons luukse, gerieflike verblyf stel selfs die mees oordee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Prins Albert B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Prins Albert akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Prins Albert akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]