Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (71)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Prins Albert

4.7 / 5  
volgens 979 resensies
Lees regte resensies van Prins Albert van 979 geverifieerde gaste.
Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Prins Albert.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prins Albert Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Vanaf
R945
per nag, vir 1
Hotel in Prins Albert

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorpie. Dit ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 71 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Prins Albert

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Surval Boutique Olive Estate is sowat 4,5 km buite Oudtshoorn op die R328-pad teen die voet van die majestueuse Swartberge in die Klein Karoo geleë. Dit is die ideale oornagplek vanaf die Kaapse Wynlande op pad na ...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Rosenhof Country House is geleë aan die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte en volstruisplase. Hierdie noukeurig gerestoureerde opstal (circa 1852), met sy geelhoutbalke en -plafonne en smaakvolle ve...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Baron's Palace is 'n hotel in Oudtshoorn, wat tydens die wisseling van die eeu deur 'n ryk volstruisbaron gebou is. Die hotel bied groot lugtige kamers, houttrappe en kaggelvure in die wintermaande. Verblyf is bes...

Vanaf
R1 930
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Turnberry Boutique Hotel is 'n veilige hawe waar jy gemak en luuksheid kan ervaar in die hartjie van Oudtshoorn. Die vierster-boetiekhotel is bekend vir hul kamers wat pragtig versier is en hul kroeg en restaurant w...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Die Queen's Hotel in Oudtshoorn bied 'n ontspannende wegbreek in koloniale-styl verblyf en diens wat aan 'n vervloë era herinner. Die pragtige hotel wat in 1880 gebou is, is uitstekend opgeknap en bied gaste 'n ke...


Hotelle binne 100 km vanaf Prins Albert

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 910
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ruiterbos, Tuinroete

Eight Bells is geleë op die prentjiemooi Tuinroete in Suid-Afrika. Dit is weggesteek in die Ruiterbosvallei-reeks aan die voet van die Robinson-pas op die R328 tussen Mosselbaai (35 km) en Oudtshoorn (50 km). Ons i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Campher's Drift, George

Premier Express Inn George bied B&B-verblyf en is ideaal geleë in die historiese George. Die hotel is die ideale basis vanwaar die dorp en die omliggende besienswaardighede op die Tuinroete verken kan word. Verbl...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Hotel in George, Tuinroete

Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel vir vakansiegangers en sakelui. Dié klein eksklusiewe hotel front na die Outeniekwaberge en is sentraal geleë in George se sakedistrik. Die hotel se ligging is ook ideaa...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in George, Tuinroete

Town Lodge George bied gerieflike verblyf in dié bekoorlike dorp tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Kaapstad op die pragtige Tuinroete. Dit is ideaal vir sakereisgers en vakansiegangers, en bied verblyf in dubbel-...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Prins Albert hotelle blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Prins Albert akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Prins Albert akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]