Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (4)
Indien jy Protea Hoogte besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Protea Hoogte.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Protea Hoogte B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Protea Hoogte Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Protea Hoogte B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Protea Hoogte

Shirley's Place is in Brackenfell en bied 'n verwelkomende atmosfeer met 'n pragtige uitsig op die berg. Hierdie B&B bied 6 gastekamers. Die 3 En Suite-Kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 2)
B&B in Protea Hoogte

Amru Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in Proteahoogte in Brackenfell. Die gastekamer het 'n aparte ingang en dis op dieselfde erf as die eienaars se huis. Die gastekamer bied ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Protea Hoogte

Northern Vine Guesthouse bied B&B-verblyf in Brackenfell en is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Die gastehuis is gerieflik naby verskeie winkelsentrums, restaurante en hospitale. Verblyf word gebied in 'n keu...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Protea Hoogte

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

11 on Berrie is in Brackenfell geleë en bied verblyf op ’n residensiële perseel. Die eenheid is naby die Brackengate Besigheidspark, en is sodoende ideaal vir sakereisigers. Dit is ook naby Tygervallei en Cape G...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Morgenzicht bied 'n vriendelike en huislike atmosfeer. Dit is in die stil en rustige Morgenster Heights-woonbuurt, Brackenfell geleë. Dié B&B bied maklike toegang tot die hoofweë, Kaapstad se middestad, strande, ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier, Wes-Kaap

3 Palms B&B is in Kuilsrivier, een van die Noordelike Voorstede van Kaapstad, geleë en bied billike tariewe. Indien jy op soek is na wonderlike Suid-Afrikaanse gasvryheid, is jy op die regte plek. Verblyf word aan...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Shabby Shiq Room with a view is baie sentraal in die Noordelike Voorstede naby aan die N1, Cape Gate Mall en die nuwe Cape Gate Hospitaal geleë. Die B&B is in die veilige Klenbron Estate. Die kamer is baie ruim en...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Elim, Wes-Kaap

Elim Bed & Breakfast is naby Stellenbosch se wynroete geleë wat die bekenste wynroete in die land is. Daar is 'n verskeidenheid ander besienswaardighede en geriewe in die omgewing, soos konferensiesentrums, 2 manji...

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Die elegante Country Inn is in die hartjie van Zevenwacht se skilderagtige wingerde geleë. Verblyf word gebied in luukse suites met lugversorging, privaat terrasse en ononderbroke uitsigte oor Tafelbaai en Valsbaai...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Outentiek, privaat en betowerend. Selfs al is Langverwagt naby beide Kaapstad en Stellenbosch, is dit 'n hawe van klassieke skoonheid, stil, plattelandse bekoorlikheid en elegansie. Antieke eikebome, historiese arg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Protea B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Protea akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Protea akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za