Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (4)
Indien jy Protea Hoogte besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Protea Hoogte.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Protea Hoogte gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Protea Hoogte Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Protea Hoogte Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Protea Hoogte

Azura Sleep bied 2 bekostigbare selfsorgwoonstelle in Brackenfell, Kaapstad. Dié woonstelle is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Elke woonstel het 'n privaat ingang, 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorgi...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R600
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Protea Hoogte

Protea Retreat is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Brackenfell, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of individu wat opsoek is na 'n gerieflike wegbreek en dié plekkie is ook lekker...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR425
R361
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Protea Hoogte

AlCoPe Residence bied gerieflike oornagverblyf aan 2 gaste in Proteahoogte. Dié klein kamer is in die hoofhuis waar die eienaar woon en het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasplek. Die kamer deel 'n badkamer wat 'n bad...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Protea Hoogte

Platform 162 bied gerieflike semi-selfsorgverblyf vir 2 in Proteahoogte. Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis en die privaat ingang het geslote kringtelevisie. Daar is ook 'n dubbelbed. Die ...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Protea Hoogte

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Brackenfell, Noordelike Voorstede

Cozy Townhouse bied gemaklike gastehuisverblyf in 'n meenthuis wat met die eienaar gedeel word. Dié meenthuis is in Protea Millennium Park in Protea Village, 2,1 km van Brackenfell af. Verblyf word in 2 en suite-g...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brackenfell, Wes-Kaap

The Vinelands on Alpha is 'n tradisionele Kaaps-Hollandse huis. Die hoofhuis beskik oor 'n ontvangsarea, 'n sitkamer, 'n eetkamer en 'n restaurant. Verblyf word in kamers gebied. The Vinelands on Alpha het 3 en sui...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 4 selfsorg-eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se wingerde. Dié plaas bied 'n puik webreekplek en plattelandse gasvryheid, en is net 17 km va...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oakglen, Wes-Kaap

Silver Tree bied slaapplek aan 2 gaste. Dié kamer is gerieflik gemeubeleer en is in Oakglen, Kaapstad, geleë. Die kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, en 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n en sui...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Wilcre's Luxurious Home is 'n bekostigbare selfsorghuis in Kuilsrivier, Kaapstad. Die huis is die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in Kaapstad kan besoek. Die ruim vakansiehuis het slaapplek vir 8 ...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Pension Marianna Guest house is 'n Switserse-styl gastehuis in Bellville. Die gastehuis bied elegante akkommodasie aan skerpsinnige sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n stil toevlugsoord. Die akko...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Old Oak Guest House is in Bellville geleë in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word aangebied in 6 en suite-dubbelkame...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Mo Major is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf in Bellville in die noordelike voorstede van Kaapstad bied. Die gastehuis is in die hartjie van Bellville, Stikland, teen die Tygerbergheuwels geleë en spog met 'n uitsi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Mauya Cottage is in die lowerryke Mabille Park, 'n voorstad van Kuilsrivier geleë. Dis in 'n rustige omgewing, waar baie inwoners stap, draf of met hulle honde gaan stap. Verblyf word in 8 kamers met slaapplek vi...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brantwood, Wes-Kaap

Suzie's Coffee Shop Accommodation is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in die hartjie van Kuilsrivier geleë. Daar is 'n kunsvlytwinkel met handgemaakte items en 'n koffiewinkel wat oop is vir ontbyt, middage...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Voorstede, Kraaifontein

Villa Mariss Guest House is in Kaapstad se Noordelike Voorstede, net 1 km vanaf die Cape Gate Winkelsentrum en 'n kort entjie se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Cape Pine Guest House is in Kuilsrivier 700 m van 'n sportkompleks af. Die gastehuis het 4 kamers met lugversorging met gratis WiFi en 'n privaat badkamer. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en gaste het toe...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

The Willow is 'n gastehuis in die stil buurt, Amanda Glen in Durbanville wat maklike toegang tot verskeie gesogte skole, die Glengarry Winkelsentrum en die N1 bied. The Willow bied verblyf in 3 moderne, helder en ...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Balmoral Lodge is in Bellville en die area word omring deur wynplase met wynproegeleenthede, bergfietsroetes en winkelsentrums. Verblyf bestaan uit 56 eenhede met slaapplek vir 142 gaste. Elke kamer het 'n gemakli...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR820
R738
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Stellenberg, Wes-Kaap

Stellenberg Guest Unit bied veilige, gerieflike oornagverblyf in die rustige Kaapse voorstad, Durbanville. Dié woonstel is op die eienaar se perseel en is vas aan die hoofhuis. Die eenheid bied slaapplek aan 2 vo...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Three Oaks is 'n baie spesiale gastehuis in Durbanville en besonders mooi. Sakereisigers en toeriste is welkom. Ons instansie bied die perfekte plek vir troupaartjies en vir die neem van troufoto's, sakereisigers wa...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Protea gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Protea akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Protea akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za