Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (144)
B&Bs (20)
Wildsplase (2)
Hotelle (7)
Gastehuise (52)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Randburg

4.2 / 5  
volgens 127 resensies
Lees regte resensies van Randburg van 127 geverifieerde gaste.
Indien jy Randburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Randburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Randburg wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Randburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Randburg Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R511
per nag (plek vir 3)
Lodge in Randburg

Libra Lodge bied selfsorgverblyf en gastekamers in Sundowner, Johannesburg. Die lodge is ongeveer 18 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Verblyf bestaan uit 4 gastekamers wat individueel versier is en 1 selfs...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ferndale, Randburg

Ferndale Lodge is in Ferndale, 'n voorstad in Johannesburg. Dié lodge is naby belangrike sake- en vermaakkerns soos Randburg, Sandton, Monte Casino, die Dome, Fourways en Cresta. Verblyf word aangebied in 7 en sui...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 143 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 10 km vanaf Randburg

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sandton, Strathavon

Marion Lodge is in die vooraanstaande buurt, Sandton, in die hartjie van Johannesburg geleë en is net 'n kort entjie van die Sandton Konvensiesentrum, Santon City, Nelson Mandela Square, groot winkelsentrums, skole...


Wildsplase binne 50 km vanaf Randburg

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sonnedal, Krugersdorp

Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa is tussen groen heuwels en fonteine geleë met inheemse voëls en majestueuse, ou bome. Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa nooi gaste uit om eksklusiwiteit met 'n versk...

25% af Aanbod!
VanafR1 520
R1 140
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sandton, Johannesburg

Rivonia Premier Lodge is 'n bekroonde instansie in Sandton, noord van Johannesburg wat B&B-verblyf bied. Dié lodge is op 'n tuinlandgoed en is naby belangrike hoofweë. Verblyf is beskikbaar in 50 eenhede met en s...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Johannesburg

La Vue is 'n pragtige landgoed in die stil omgewing Nooitgedacht. Dit is maklik om te vind en is net 20 minute van Sandton, Randburg en Pretoria af. Ons is ook naby Lanseria Lughawe. Verblyf word gebied in 15 kamer...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell, Johannesburg

Hoyohoyo is 'n Shangaan- / Xitsonga-woord wat gebruik word om 'n entoesiastiese, feestelike en ywerige bui te beskryf. Dít beskryf die tipe verwelkoming wat 'n mens hier by Hoyohoyo ontvang wat alle gaste welkom la...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell, Johannesburg

Tumbleweeds Art Gallery Guesthouse is 'n sjiek en omgewingsvriendelike lodge in die Chartwell Bewarea. Die huis bied luukse verblyf en privaatheid in 'n wye, oop omgewing. Al die kamers is ruim en het hul eie badka...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Usambara Lodge is 'n unieke, luukse toevlugsoord vir die hedendaagse reisiger. Die lodge is gerieflik geleë en ideaal vir gaste wat die Krugersdorp- of Muldersdrift-area besoek en is slegs 30 minute van beide Johan...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Linmeyer, Bassonia

Kwa-Mkhabele Lodge is in Eastcliff in Oakdene. Ons ligging is ideaal vir sportentoesiaste, lekker naby Soccer City- en Ellispark Stadion. Verblyf is beskikbaar in 17 en suite-slaapkamers met koningingrootte-, dubbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Randburg wildsplase blad - loer bietjie na ons groot reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Randburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Randburg akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]