Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (145)
B&Bs (21)
Hotelle (7)
Gastehuise (56)
Selfsorg-eenhede (61)

Resensies van Randburg

4.2 / 5  
volgens 127 resensies
Lees regte resensies van Randburg van 127 geverifieerde gaste.
Indien jy Randburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Randburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Randburg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Randburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Randburg Selfsorg-eenhede

59 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Victory Park, Randburg

Moonflower Cottages is ideaal geleë om bedags jou sake te doen en saans te kom ontspan. Victory Park is in die middel van Johannesburg se Noordelike Voorstede en bied maklike toegang van die M1 en N1 af. Dit is ong...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R490
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fairland, Randburg

52 on Davidson is op die eienaar se perseel in Fairland, Johannesburg. Die perseel is sowat 6 km van die Cresta-winkelsentrum en Clearwater Mall af. Die woonstel het lugversorging en bied 'n aparte ingang. Dit besk...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cresta, Randburg

Valley Crest Apartments bied selfsorgverblyf in die boomryke voorstad, Cresta, naby Cresta Mall en net 11,8 km van Sandton af - ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randpark Ridge, Randburg

88 on Kayburne is in 'n gevestigde area in Johannesburg, naby die hoofweë en 'n winkelsentrum geleë. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers, paartjies en gesinne. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaappl...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Randburg

Parkhurst Ateljee is ‘n gerieflike blyplek in die hartjie van Johannesburg, net 5 minute se stap na die bekende 4de Laan in Parkhurt met sy gewilde bistro’s, restaurante en winkels. Die ateljeewoonstel is op 'n ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randburg

Prestigious Apartments bied 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige en gesogte buurt in Johannesburg-Noord. Dit is gerieflik ingerig vir sakereisigers and vakansiegangers. Die eienaar woon in die hoofhuis en is beskikbaar...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergbron, Randburg

Sleep on 7th is in 'n stil doodloopstraat in Bergbron geleë en bied 2 eenhede wat albei slaapplek vir 2 het. Gaste kan Suite 1 of Suite 2 bespreek en elke suite het 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n dubbelbed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg

Villa MikaMora bied onafhanklike woonstelle en suites met privaat ingange in 'n rustige omgewing in 'n gesogte deel van Johannesburg naby allerlei sake- en ontspanningsgeriewe. Die eenhede word daagliks gediens. Di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg

Aries Apartment is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in Randburg. Die woonstel kyk uit oor die lowerryke tuin en swembad. Die ruim woonstel het sy eie privaat ingang, slaapplek vir 4 gaste (ideaal gesprok...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R552
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Linden, Randburg

6 Olives on Third is in Linden, Johannesburg geleë en bied gehalteverblyf vir paartjies of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die woonstel is op 'n woonerf geleë en beskik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Randburg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Randburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Randburg akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]