Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Randpark Ridge

4.1 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Randpark Ridge van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Randpark Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Randpark Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Randpark Ridge selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Randpark Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Randpark Ridge Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randpark Ridge

88 on Kayburne is in 'n gevestigde area in Johannesburg, naby die hoofweë en 'n winkelsentrum geleë. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers, paartjies en gesinne. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaappl...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Randpark Ridge

Aries Apartment is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in Randburg. Die woonstel kyk uit oor die lowerryke tuin en swembad. Die ruim woonstel het sy eie privaat ingang, slaapplek vir 4 gaste (ideaal gesprok...

Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randpark Ridge

Convenient Get-a-way is in Randpark Ridge, Randburg, en is ideaal vir sakelui of paartjies. Dié ateljeewoonstel met privaat ingang, het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n slaaparea, privaat badkamer en 'n kombuisie...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Randburg, Randpark Ridge

The Thatch House on the Park is 'n selfsorg-gastesuite op die gasheer se perseel, in 'n doodloopstraat in Randburg. Die perseel lei na 'n park en is net 23 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Dié grasdak-me...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randpark Ridge

Pantera Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdakkothuis met 'n privaat ingang op 'n woonerf. Die perseel is in Randpark Ridge in Randburg in Johannesburg Noord geleë. Verblyf word aangebied in 2 eenhed...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Weltevreden Park, Randpark Ridge

Wisteria Lodge is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Roodepoort geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe. Die kothu...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Weltevreden Park, Randpark Ridge

Treetops Guesthouse is in Weltevreden Park in Roodepoort in Johannesburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis en 'n tweeslaapkamerkothuis. Die eiendom is naby verskeie winkels en restaurante. Die...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boskruin, Randpark Ridge

76 on Dolweni bied selfsorgverblyf in 'n stil doodloopstraat langs die Boskruin Natuurreservaat in Randburg. Dié spoggerige omgewing word beveilig deur sperbome en patrollies. Boskruin is lekker naby winkelsentrums...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Randpark Ridge

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

Ivy Apartments is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir paartjies of sakereisigers op die lieflike Jackal Creek Gholflandgoed. Dié woonstel is op die tweede vloer en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badka...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort. Dié veilige kompleks spog met heelwat geriewe en is lekker naby verskeie besienswaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodepoort, Johannesburg

26 Muirfield Jackal Creek Apartment is op die veilige Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort geleë. Die landgoed spog met 'n luukse 18 putjie-gholfbaan, 'n klubhuis, gimnasium, swembaddens, 'n geson...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Jubella Guest House is op die gasheer se perseel in 'n veilige omheinde woonbuurt in Randburg, Johannesburg. Die eiendom is 'n entjie se ry vanaf verskeie besighede en ontspanningsgeriewe. Die verblyf beskik oor '...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Harveston

JoziStay - 58 Savannah Lodge Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Honeydew Manor, Roodepoort. Die kompleks is naby al die hoofpaaie en inkopiesentrums. Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Honeydew Manor, Harveston

114 Savannah Lodge is in Roodepoort en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Sonnedal

Savannah Lodge Honeydew bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is geleë in die stil voorstad Honeydew Manor in Johannesburg. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf ...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Roodepoort, Harveston

128 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Roodepoort. Dié woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë. 128 Savannah Lodge is volledig gemeubi...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Roodepoort, Harveston

JoziStay - 113 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks geleë in Honeydew Manor, Roodepoort. Die woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë. 113 S...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R340
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

49 Augusta is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Johannesburg. Dié veilige kompleks spog met verskeie geriewe en is naby besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkame...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randpark, Randburg

Apartment at 34 Columbine bied luukse 4-ster-verblyf en is in die stil, veilige Randpark-woonbuurt geleë. Dit is stapafstand van die Randpark Gholfklub af. Dié dubbelverdiepinghuis is geskik vir selfsorg, het 2 s...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Fontainebleau

The Lemon Tree Self-Catering is in Randburg in Gauteng geleë. Ons spesialiseer in kort of langer verblyf vir vakansies, sakereise en gaste wat trek. Randburg is in die noordweste van Johannesburg geleë wat gewild ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Randpark Ridge selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Randpark Ridge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Randpark Ridge akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]