Resensies van Reebok

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Reebok bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 63 resensies.
Eimel V. - 14th March 2020
staying in Reebok
Reebok has very friendly people and helpful. We are two elderly people and when asked for directions the people of Reebok went out of their way to help. We will definitely return.
Jackie V. - 23rd February 2020
staying in Reebok
Kort dalk 'n winkel onder by die strand.
Dialet H. - 22nd January 2020
staying in Reebok
Wonderlike plek om vakansie te hou.
Eurika B. - 13th January 2020
staying in Reebok
Rustige vakansiedorp. Pragtige natuurskoon.
Maurice C. - 12th January 2020
staying in Reebok
Perfek vir Klein-Brak-strand. Nie besig in Desember nie.
Annelle V. - 6th January 2020
staying in Reebok
Die dorpie is besonders mooi en die mense almal vriendelik. Ons het ons harte hier verloor.
Callie S. - 5th January 2020
staying in Reebok
Sentraal geleë naby aan die beste swemstrande in die omgewing.
Estelle C. - 4th January 2020
staying in Reebok
Baie veilig en sentraal met oulike winkelsentrum.
Hanlie A. - 29th December 2019
staying in Reebok
Baie stil, selfs in die spitstyd in Desember.
Marilize N. - 9th September 2019
staying in Reebok
Voel baie veilig.
Mariaan K. - 26th August 2019
staying in Reebok
Lieflike, rustige kusdorpie om te besoek en vandaar die Tuinroete en omliggende areas te besoek.
Amelia O. - 16th July 2019
staying in Reebok
Skoon strande en vriendelike mense.
Elize P. - 15th July 2019
staying in Reebok
Lieflike en skoon omgewing.
Thealize L. - 21st May 2019
staying in Reebok
Baie lekker, pragtig en sal enige tyd weer gaan.
Ferguson G. - 14th May 2019
staying in Reebok
Dit is 'n baie rustige plek om net te kan ontspan.
Cecile B. - 6th May 2019
staying in Reebok
Reebok is op die tuinroete vir my die hartsplek - weg van al die besige omgewings en alles is gerieflik naby.
Dietrich S. - 23rd April 2019
staying in Reebok
Ongelukkig nie 'n swemstrand nie, maar ideaal vir rus.
Andre K. - 24th March 2019
staying in Reebok
Perfek vir iemand wat wil wegkom van die stad se geraas, maar wat tog die rondplas in die branders geniet.
Louisa V. - 12th March 2019
staying in Reebok
Reebok is sentraal geleë. Naby die N2, 40 km vanaf George. Die omliggende areas waar jy kan verdwaal in die mooi natuurskoon. See en swem is beslis nie alles nie. Besienswaardighede is die juwele van hierdie area.
Bazil K. - 26th February 2019
staying in Reebok
See you next time.
Alexandra G. - 25th February 2019
staying in Reebok
Reebok is lovely, clean and quiet.
Graham D. - 4th February 2019
staying in Reebok
Dis die lewe!
Lindi V. - 7th January 2019
staying in Reebok
Pragtige plek en so veilig. Ons swem goed soos opslaan stoele en sambrele het onder gestaan. Soms het ons nie eers die voertuig gesluit nie. Daar is niemand wat jou pla nie. Die die mense is so vriendelik wat permanent daar woon. Dis regtig 'n lekker plek gewees. Beveel met my hele hart Ons stukkie Hemel aan vir as jy rus en vrede soek en net wil wegkom van 'n gejag na wind.
Sonja A. - 7th January 2019
staying in Reebok
Pragtige omgewing met sentrale ligging en toegang tot ander fasiliteite.
Clive N. - 4th November 2018
staying in Reebok
Very convenient with a Pick and Pay at the entrance to Klein Brak.
Hennie V. - 11th October 2018
staying in Reebok
Ek dink 'n pragtige skoon droom strand om by te wees.
Marita V. - 8th October 2018
staying in Reebok
Reebok is 'n lekker rustige en pragtige plek.
Ruth M. - 3rd October 2018
staying in Reebok
Alles was gerieflik.
Henry N. - 1st October 2018
staying in Reebok
Ons sal enigiemand aanbeveel en sal definitief weer daarheen gaan.
Loretta S. - 25th September 2018
staying in Reebok
Dis pragtig. Ons kan nie vir 'n beter plek gevra dit nie.
Heleen L. - 25th September 2018
staying in Reebok
Sal beslis weer Reebok toe wil gaan.
Riaan V. - 25th June 2018
staying in Reebok
Die natuurskoon en stilte is wat mens nodig het vir 'n wegbreek.
Johann H. - 7th May 2018
staying in Reebok
Lekker sentraal geleë tussen Gorge en Mosselbaai.
Melissa K. - 10th April 2018
staying in Reebok
Lekker vir die kids met die rotse by die strand om laagwater vissies te vang. Naby aan alles en rustig weg van verkeer.
Robert B. - 3rd April 2018
staying in Reebok
Rustige plek met baie vriendelikke mense.
Johan T. - 30th March 2018
staying in Reebok
Stil plekkie vir ouer persone om lekker weg te breek van die besige stadslewe.
Mario B. - 21st February 2018
staying in Reebok
Rustige stil en veilige area.
Deon C. - 22nd January 2018
staying in Reebok
Goed geleë. Rustig genoeg vir ontspanning, maar bied ook toegang tot alles wat 'n mens nodig het, soos winkels en ander ontspanningsaktiwiteite.
Lizette S. - 31st December 2017
staying in Reebok
Ligging is perfek naby Hartenbos, Mosselbaai, Groot Brak en Klein Brak.
Lize T. - 28th December 2017
staying in Reebok
Dit beskik oor 'n wonderlike roete reg langs die see vir 'n vroeg-oggend stappie of draf.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za