Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Richmond Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Richmond Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Richmond Hill B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Richmond Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Richmond Hill B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Voorkeurvennoot
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill

Welkom by St. Phillips Gastehuis, 'n majestieuse dubbelverdieping Victoriaanse huis geleë in Richmond Hill, een van Port Elizabeth se oudste voorstede. St. Phillips Gastehuis is met sorg gerestoureer en opgeknap na...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill

Zareba B and B Guesthouse bied gastekamers en is in die bekoorlike woonbuurt Richmond Hill in Port Elizabeth geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te oornag en dit is naby verskeie g...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill

23 On Glen Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in ’n smaakvol versierde gastehuis in sentrale Port Elizabeth. Die gastehuis is 1 km vanaf St George's Park Stadion, 2 km vanaf Prince Alfred Guard Memorial en 3 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Richmond Hill

The Loft on Lansdowne is 'n stylvolle en privaat solder-eenheid in die bedrywige Richmond Hill-area in Port Elizabeth. Die area is bekend vir sy diversiteit en geskiedenis, asook die bekende Stanleystraat. Ons is ne...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 7 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Richmond Hill

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Ye Olde Sutherland Inn bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Port Elizabeth. Dié huis dateer uit 1901 en spog met Victoriaanse elegansie, oorspronklike trappe, kaggels en houtvloere. Ons het 2 slaapkamers met...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
B&B in Mount Croix, Port Elizabeth

Bay Lodge bied B&B-verblyf in Mount Croix, Port Elizabeth. Die gastehuis is die ideale plek vanwaar die stad se besienswaardighede en geriewe verken kan word. Verblyf word aangebied in 2 gesinskamers en 6 standaard...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
B&B in Mount Croix, Port Elizabeth

Urban Manor BnB is 'n lieflike, gerestoureerde B&B in die Mount Croix-woonbuurt in Port Elizabeth. Dit is die ideale oorslaapplek vir sakereisigers of gesinne wat Port Elizabeth wil besoek. Verblyf word in 4 tuinka...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

The Maegan Cherie B&B sal jou so tuis soos by jou huis laat voel en bied ouwêreldse sjarme en moderne geriewe. Dit is in die hartjie van Port Elizabeth se vermaaklikheidskern geleë. Ons het 5 en suite-slaapkamers...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer, Port Elizabeth

Albert Road Garden Guest House is in Walmer, 'n rustige buurt net 'n paar minute se ry van Port Elizabeth Internasionale Lughawe, verskeie puik restaurante, koffiewinkels, winkelsentrums en ander geriewe af. Die een...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Sunnyside Guesthouse is geleë in Parsons Hill in die Greenacre-area in Port Elizabeth. Ons het een- en tweeslaapkamer-eenhede met selfsorg-geriewe en 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar op die perseel. B&B o...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
B&B in Walmer, Port Elizabeth

Pine Tree Lodge is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap op die gewilde Tuinroete geleë. Die area is bekend vir Koning- en Hobie-strand. Dit is ook die ideale bestemming indien jy wil walviskyk en historiese besienswa...

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer, Port Elizabeth

Amani Guest Lodge, versteek in die lowerryke voorstad Walmer, Port Elizabeth, bied 'n wegbreekgeleentheid vir gaste wat die hoogtepunte van die stadslewe met die warmte en gerief van 'n ware Afrika-lodge wil kombine...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer, Port Elizabeth

River Road Guest House in Port Elizabeth is 'n 3-ster-gastehuis met B&B-verblyf. Dit is in die lowergroen woonbuurt, Walmer, naby die lughawe, strandfront, restaurante, belangrikste winkelsentrums, hospitale en spor...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
B&B in Mill Park, Port Elizabeth

Linkside Lodge is in die stil, boomryke Linkside-woonbuurt geleë waar gaste in rus en vrede kan ontspan. Dis naby die sakegebied en winkelsentrum. Die strand en die lughawe is net 10 minute hiervandaan. Linkside ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Humewood, Port Elizabeth

Lalapanzi Gastehuis is 'n nuutgeboude gastehuis wat luukse selfsorgverblyf met 'n B&B-opsie in die gesogte kuswoonbuurt, Humewood in Port Elizabeth, bied. Verblyf word in 8 stylvol ontwerpte en gemeubileerde en sui...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Humewood, Port Elizabeth

Algoa Bay B&B is 'n nuutgeboude gastehuis met hoogs aanbeveelbare B&B-akkommodasie in die eksklusiewe Port Elizabeth-strandfrontbuurt Humewood. Akkommodasie bestaan uit 11 kamers wat elk 'n en suite-badkamer en mod...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Walmer, Port Elizabeth

Retreat on Main Bed and Breakfast bied verblyf in lieflike gastekamers in Walmer. Die gastehuis het 9 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste het en oor die swembad uitkyk. Die kamers het plafonwaaiers, konin...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Port Elizabeth

First Avenue Guesthouse bied B&B-verblyf in ’n lodge in Somerstrand, Port Elizabeth se luukse strandfrontbuurt. Dié gastehuis is reg oorkant die pad van Port Elizabeth se bekende Hobiestrand, die tuiste van IRONM...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 344
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Port Elizabeth

Beachwalk Bed and Breakfast Summerstrand bied 4-ster akkommodasie in Port Elizabeth, net 60 m van die gewilde strande af. Dit is baie naby aan die Boardwalk Casino, Entertainment and Restaurant Complex. Hierdie erfe...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Port Elizabeth

The Palace Guest House bied B&B-verblyf in Port Elizabeth. Dié dorp is teen die kus en spog met die perfekte kombinasie van warm water, strande en 'n subtropiese klimaat. Verblyf word in 7 dubbelkamers, 1 gesinska...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za