Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Lodges (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Richmond

3.8 / 5  
volgens 131 resensies
Lees regte resensies van Richmond van 131 geverifieerde gaste.
Indien jy Richmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Richmond.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Richmond selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Richmond Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Richmond Selfsorg-eenhede - Upper Karoo

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Richmond

Be Blessed Selfcatering is in die rustige dorpie Richmond in die Noord-Kaap langs die N1 geleë en is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Gauteng. Ons perseel is omring deur veiligheidsmure en ons bied veilige parke...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Richmond

Stillewaters is 'n lieflike, groot plaashuis wat dateer uit 1880 op die werkende plaas Stillewaters. Dit is net 5 km van Richmond en die N1 af, op die Graaff-Reinet-pad (R388). Dié vakansiehuis is die perfekte plek...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Richmond

Karoo Huis is 'n Victoriaanse huis wat dateer uit die 1800's en dis in die dorpie Richmond geleë. Die huis is na aan restaurante, boekwinkels en plekke van geskiedkundige belang. Die gastehuis bied 2 slaapkamers w...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Richmond

Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Murraysburg, Drie Susters

Freek's Cottage is op 'n Karooplaas naby Murraysburg geleë. Hier kan jy wegbreek uit die stad se gejaag en met perde, skape, beeste, angorabokke en baie ander diere in aanraking kom. Kom en geniet ons gasvryheid, r...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Murraysburg, Bo-Karoo

Salem Farm House is op 'n plaas noordoos van Murraysburg geleë en bied selfsorgplaasverblyf vir 6 gaste. Die huis is gerieflik gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers met olielampe wat badkamergeriewe deel. In twe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Groenvlei Farm Guest House is 'n selfsorg-gastehuis in die hartjie van die Karoo. Die plaas is 65 km vanaf die historiese dorp Graaff-Reinet en 35 km vanaf die dorpie Nieu-Bethesda, die tuiste van Helen Martin se Ui...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murraysburg, Drie Susters

Inibos Selfsorg is op 'n Karooplaas in die Drie Susters-omgewing geleë wat heeltemal omring word deur die natuur met vars lug, rustigheid, uitstekende Karoo-sonsondergange en warm gasvryheid. Die area is gewild ond...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Murraysburg, Drie Susters

Prickly Pear House bied gehalteverblyf in die plattelandse dorp, Murraysburg. Dit is naby talle winkels, restaurante, besienswaardighede en hoofsnelweë. Die verblyf bestaan uit 2 luukse dubbelkamers wat elk 'n e...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murraysburg, Drie Susters

Tuishuisie is in Murraysburg op die R63 op pad na Port Elizabeth geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir diegene wat net wil oorbly of vir familie in die area gaan kuier. Daar is 3 volledig toegeruste selfsorg-ee...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Murraysburg, Drie Susters

Burgershof bied selfsorg-akkommodasie in Murraysburg, 'n klein dorpie in die rustige Karoo. Ontspan in die tipiese ouwêreldse atmosfeer wat weggesteek is in die koppies in 'n prentjiemooi ligging. Daar is skilderag...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Richmond selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Richmond akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Richmond akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za