Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (4)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Riebeek-Kasteel

4.6 / 5  
volgens 240 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Kasteel van 240 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Kasteel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Riebeek-Kasteel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Kasteel B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek-Kasteel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Kasteel B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
B&B in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Merindol Manor is een van die oudste erfenisgeboue in die prentjiemooi wyn- en olyfproduserende Riebeeckvallei in die hartjie van die Swartland sowat 'n uur se ry van Kaapstad af. Hierdie boetiekgastehuis was eens...

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
B&B in Riebeek-Kasteel

Old Barn Cottage bied gerieflike B&B-verblyf in 'n bekoorlike, onafhanklike gastekamer op 'n eiendom waar die eienaars woon. Die kothuis is in die dorpie Riebeek-Kasteel, met toegang tot plaaslike restaurante. Die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermon, Riebeek-Kasteel

Fisheagle River Lodge is 'n B&B aan die oewer van die Bergrivier op 'n privaat olyf- en wynplaas in die buitewyke van Hermon. Daar is 4 ruim gastekamers en 1 selfsorg-eenheid. Elke gastekamer het 'n koningingrootte...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeek-Kasteel

Vineyard Views Country House is 'n luukse plaashuis met 4 goed ingerigte gastekamers in die skilderagtige Swartland-dorp, Riebeek-Kasteel. Die huis is in 'n Colombard-wingerd geleë en grens aan aktiewe wynplase, va...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 41 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Riebeek-Kasteel

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeek-Wes, Swartland

Brambleberry Farm is 'n gasteplaas in die Swartland-omgewing. Dit is teen die hange van die Kasteelberg Natuurreservaat geleë, naby Riebeek-Kasteel. Hier kan jy ware rus en vrede ervaar, weg van die stad se gedruis...


B&Bs binne 50 km vanaf Riebeek-Kasteel

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Malmesbury, Swartland

Malmesbury Guesthouse is in Malmesbury geleë en bied B&B-verblyf in 'n stylvolle en rustige area. Malmesbury is in die hartjie van die Swartland geleë en is met pragtige bergreekse en graanlanderye omring. Die ga...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Breederiviervallei

Morgansvlei Country Estate is 3 km buite die historiese dorp Tulbagh geleë en spog met pragtige uitsigte op die Obikwa- en Witzenberg-berge. Dis die ideale stylvolle en romantiese toevlugsoord vir oornag of trou-ve...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
B&B in Boland, Kaapse Wynlande

Langkloof Roses is op 'n plaas wat in 'n trou- en funksie-venue omskep is. Dié plaas is net 5 km buite Wellington en is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek. B&B word gebied in 6 g...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Breederiviervallei

Vindoux Guest Farm & Spa skuil in die Tulbaghvallei net 125 km van Kaapstad af. Daar word met vrugte en wingerde geboer en die plaas is aan die voorheuwels van die Saronsberge geleë, net buite die prentjiemooi, his...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Tulbagh, Breederiviervallei

Manley Wine Lodge is in die pragtige platteland van Tulbagh, slegs 90 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad geleë, en word omring deur majestueuse uitsigte op die berg, oor die wingerde en pragtige landerye. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Riebeek-Kasteel B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Riebeek-Kasteel akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Riebeek-Kasteel akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]