Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Riebeek-Kasteel

4.6 / 5  
volgens 216 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Kasteel van 216 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Kasteel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Riebeek-Kasteel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Kasteel gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek-Kasteel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Kasteel Gastehuise

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Merindol Manor is 'n luukse gastehuis in Riebeek-Wes en dit is een van die oudste huise in die vallei. Die huis is opgeknap deur die vorige eienaars en die netjiese tuine is deur 'n plaaslike kwekery ontwerp. Die ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Church Hills bring 'n nuwe soort boetiekgastehuis-akkommodasie na die Riebeekvallei. Daar is 6 lieflike en suite-kamers wat ontwerp is met oordeelkundige gaste se gerief en gemak in gedagte. Ons bied 'n plek waar jy...

15% af Aanbod!
VanafR980
R833
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Anna Katarina is in 'n stil straat in Riebeek-Kasteel geleë met uitsigte oor die Riebeekvallei. Anna Katarina is net 400 m van die middedorp met verskeie restaurante, winkels en kunsgalerye af. Besienswaardighede ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Absolute Castillo bied gastekamers in die historiese dorp Riebeek-Kasteel. Die dorp se kombinasie van gemak, ligging en bekoring met die verskeidenheid galerye, restaurante, koffiewinkels en wynplase sal verseker da...

Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Ruby Rose Guest House bied kamers met opsionele ontbyt in Riebeeck-Wes. Die verblyf by die gastehuis word aangebied in 15 individueel versierde kamers. Hierdie kamers het 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed of 'n ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Onse Kasteel in Riebeek-Kasteel bied gerieflike gaste-verblyf. Daar is 3 eenhede wat elkeen 2 tot 3 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang en 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die eenh...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R525
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Shades of Provence is weggesteek in die hartjie van die poskaartmooi Riebeek-Kasteel en dit bied selfsorgverblyf in 'n lieflike gastehuis wat die gevoel van die Riebeekvallei perfek vasvang. Gaste kan heerlik onder ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Dié gastehuis word besit deur die renjaer en klassieke motor-entoesias, Dave Kopke en sy vrou, Petro. Dié plattelandse boetiekgastehuis bied luukse, stylvolle akkommodasie. Met ons landmerk, 'n pienk Fiat 600 met ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

Riebeek Vista is 'n gastehuis in Riebeek-Kasteel. Dis een van die oudste dorpe in Suid-Afrika en sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad in 'n vallei omring deur die Ceresberge. Daar is 5 unieke en suite-slaapkamers met ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riebeek-Wes, Riebeek-Kasteel

Gabriella's Accommodation is sentraal in Riebeek-Kasteel geleë en is stapafstand van verskeie restaurante, galerye en winkels af. Gaste het 'n keuse tussen 4 kamers en 1 selfsorgeenheid, waarvan almal privaat inga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Riebeek-Kasteel gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Riebeek-Kasteel akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Riebeek-Kasteel akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]