Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (4)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Riebeek-Kasteel

4.6 / 5  
volgens 253 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Kasteel van 253 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Kasteel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Riebeek-Kasteel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Kasteel hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek-Kasteel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Kasteel Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas

Hotelle binne 100 km vanaf Riebeek-Kasteel

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Maison Montage at Dieu Donne Vineyards bied B&B-verblyf in 'n boetiekgastehuis in Franschhoek. Dié dorpie is bekend as die kos- en wynmekka van die Kaapse wynlande. Die verblyf word in individueel versierde Winger...

Vanaf
R8 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Uniepark, Stellenbosch

Lanzerac Hotel & Spa is op 'n werkende wynlandgoed en bied pragtige kamers aan die buitewyke van Stellenbosch. Gaste kan kies tussen ’n Klassieke Kamer, ’n Luukse Kamer, ’n Junior Suite of Suite, wat elk sla...

10% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 150
R1 035
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bellville, Wes-Kaap

Gaste by die Town Lodge Bellville kan verwag om visueel bederf te word, met kamers wat 'n uitsig oor die sprankelende swembad of oor die Tygerbergvallei het. Die hotel is ideaal geleë naby baie geriewe en het 'n re...

Vanaf
R2 490
per nag, vir 1
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Coopmanhuijs is in 1713 gebou, een van die eerste spoggerige huise in die Stellenbosch se historiese hartjie. Vandag bied Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa luukse verblyf omring deur stylvolle winkels, galerye, muse...

Vanaf
R1 499
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Eendracht Hotel is in Stellenbosch, 'n bekende Wes-Kaapse dorp wat bekend is vir sy pragtige landskappe, voetslaanroetes en wynproe. Verblyf is beskikbaar in 12 eenhede wat slaapplek vir tot 25 gaste bied. Al die k...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

The Stellenbosch Hotel spog met 'n puik ligging in die hartjie van die historiese dorpie Stellenbosch. Die hotel is gebou op grond wat toegeken is deur Goewerneur Simon van der Stel tussen 1692 en 1701. Die gebou is...

35% af Aanbod!
VanafR3 500
R2 275
per nag, vir 2 mense
Hotel in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Franschhoek Boutique Hotel is in Franschhoek se hoofstraat met verskeie luukse boetieks, fynproewersrestaurante en ongelooflike kunsgalerye. Dit is ideaal vir 'n spesiale geleentheid, romantiese wegbreek of wittebro...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Chapter House Boutique Hotel is gebou in 1888 en was gebruik as die dorp se skool tot 1974. Dit is ryk aan geskiedenis en is 'n merkwaardige gebou in die geskiedenis van Franschhoek. Daar is 9 gaste-suites in 3 ka...

30% af Langtermyn-verblyf!
VanafR3 200
R2 240
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

Batavia Boutique Hotel is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë. Hierdie klassieke gastehuis uit die 19de eeu bied luukse en ruim kamers wat versier is met antieke en kontemporêre stukke soos pragtige r...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Riebeek-Kasteel hotelle blad - loer bietjie na ons lekker reeks van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Riebeek-Kasteel akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Riebeek-Kasteel akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]