Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Riebeek-Kasteel

4.6 / 5  
volgens 247 resensies
Lees regte resensies van Riebeek-Kasteel van 247 geverifieerde gaste.
Indien jy Riebeek-Kasteel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Riebeek-Kasteel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riebeek-Kasteel hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riebeek-Kasteel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riebeek-Kasteel Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas

Hotelle binne 100 km vanaf Riebeek-Kasteel

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Geen besoek aan die Kaap is volledig sonder 'n besoek aan Franschhoek en die eksklusiewe L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas nie. Geleë binne die veilige gronde van die vooraanstaande Fransche Hoek Estate, wyn-...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Dié verblyf is op die pragtige strandfront van Bloubergstrand in Kaapstad geleë en dis net 40 m van Big Bay se lieflike swemstrande af. Blouberg Manor bied professionele en vriendelike diens, unieke en gerieflike ...

Vanaf
R3 110
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloubergstrand, Kaapstad

Belle Maroc is 'n boetiek hotel op die seefront in Bloubergstrand. Die hotel bied skitterende uitisgte oor die see en Tafelberg oor die baai. Belle Maroc beteken Beatiful Moocco en is met oranje en warm aardse kleu...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blaauwberg Beach Hotel is langs die see in Blouberg met 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland. Die hotel bied 4 kamerkategorieë. Al die kamers is smaakvol ingerig en het 'n koning...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Hotel in Parow, Wes-Kaap

New National Lodge & Conference bied verblyf in Parow, Kaapstad. Die hotel is slegs 10 min vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 32 uniek en smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n koni...

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
Hotel in Goodwood, Wes-Kaap

Road Lodge N1 City bied bekostigbare en gerieflike verblyf in die Moederstad. Die sentrale ligging beteken dat dit naby die lughawe en Kaapstad se middestad vir sakereisigers is. Dis ook naby die strand en die Wynla...

Vanaf
R2 075
per nag (plek vir 2)
Hotel in Boland, Kaapse Wynlande

The Spier Hotel is op een van die oudste wynplase in Suid-Afrika, met 'n geskiedenis wat in 1692 begin, geleë en bied B&B-verblyf in die Kaapse Wynlande. Hierdie historiese hotel het 'n lewendige atmosfeer en is di...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hopefield, Weskus

Commercial Hotel is in 1970 gebou en is in die middel van Hopefield geleë. Dit bied gerieflike oornag- en vakansieverblyf. Die hotel bied klassieke kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers het elkeen 2 en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Goodwood, Wes-Kaap

City Lodge Hotel GrandWest is in 'n oorspronklike Kaaps-Hollandse styl gebou en skakel in by sy ligging in die GrandWest Casino-kompleks in Kaapstad. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot al die geriewe by...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Hotel in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach Hotel is reg op die strand in Milnerton en bied 'n uitsig oor die see, die stad en op Tafelberg. Die hotel bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Riebeek-Kasteel hotelle blad - loer bietjie na ons lekker reeks van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Riebeek-Kasteel akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Riebeek-Kasteel akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]