Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Kakamas (9)
Keimoes (13)
Pofadder (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (43)
B&Bs (1)
Wildsplase (6)
Hotelle (2)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Riemvasmaak Streek

4.3 / 5  
volgens 192 resensies
Lees regte resensies van Riemvasmaak Streek van 192 geverifieerde gaste.
Indien jy Riemvasmaak Streek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Riemvasmaak Streek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riemvasmaak Streek wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riemvasmaak Region Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riemvasmaak Streek Wildsplase

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R365
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Augrabies, Riemvasmaak Streek

Augrabies Falls Lodge & Camp is slegs 3 km vanaf die ingang van die Augrabies Nasionale Park geleë. Dis ’n reservaat vir kampeerders, sakereisigers en vakansiegangers, met verskeie doendinge en besienswaardighede...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 2)
Lodge in Benede, Riemvasmaak Streek

Plato Lodge is 'n luukse lodge in Augrabies en dit is die perfekte plekkie om te kom rus en na die sterre te kyk. Dit is ongeveer 40 km vanaf Augrabies Nasionale Park en dit is op pad na die pragtige blomme in Namak...

Vanaf
R354
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keimoes, Riemvasmaak Streek

Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoes, kan ontspan. Dié lodge is 40 km vanaf Upington op die hoofpad tussen Keimoes en Kaapstad geleë....

15% af Aanbod!
VanafR5 590
R4 752
per nag, vir 2 mense
Lodge in Benede, Riemvasmaak Streek

Tutwa Desert Lodge is naby die Namibiese-grens geleë en is omring deur verskeie nasionale parke en wildreservate. Upington se lughawe is net 3 ure se ry ver. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede met slaapplek vir 18...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Keimoes, Riemvasmaak Streek

De Werf Lodge is in Keimoes in die Noord-Kaap. Dié dorpie lê teen die Oranjerivier, sowat halfpad tussen Kakamas en Upington. Ons het 21 luukse, stylvolle en suite-kamers met luisterryke uitsigte oor die springb...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Augrabies, Riemvasmaak Streek

Dundi Lodge is na aan die bekende Augrabies-waterval in die Nood-Kaap geleë. Dié lodge is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vreedsame en gerieflike wegbreek, hetsy vir 'n vakansie of sakereis. Jy het 'n k...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 45 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 100 km vanaf Riemvasmaak Streek

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kalahari, Noord-Kaap

Kalahari Monate Lodge is 13 km noord van Upington op die R360. Kalahari Monate Lodge is reg oorkant die ingang na die Spitskop Natuurreservaat. Verblyf word in 6 selfsorg-grasdakchalets gebied. Elke kombuis het 'n...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Rand, Upington

Country Lodge bied verblyf in houtkamers en -chalets in Upington in die Noord-Kaap aan. Dis ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek wat naby verskeie besighede in die d...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Upington, Groen Kalahari

Africa River Lodge se gasvryheid is so tydloos soos die rivier. Ou gaste, gedeelde herinneringe en nuwe vriende is almal ewe welkom om die warmte en vriendelikheid van hierdie lodge te ervaar. Hierdie betowerende ga...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Middelpos, Upington

Sun River Kalahari Lodge is geleë in die hartjie van die Groen Kalahari. Ons sien daarna uit om jou bekend te stel aan ons hartlike gasvryheid, doeltreffende diens en opgeruimde personeel. Sun River Kalahari Lodge ...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Riemvasmaak Streek wildsplase blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Riemvasmaak Streek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Riemvasmaak Streek akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za