Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (137)
B&Bs (10)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (110)

Resensies van Robberg

4.7 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Robberg van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Robberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Robberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robberg B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Robberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Robberg B&Bs

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 155
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

Sea Breeze B&B is in 'n doodloopstraat teenaan die strandfront, in 'n lowerryke, moderne en stil woonbuurt in Plettenbergbaai, geleë. Die paadjie na die strand is net 40 m van ons af en lei na die pragtige Robbergs...

25% af Aanbod!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Robberg

Bliss in the Bay is agter 'n duin op Robbergstrand in Plettenbergbaai geleë en is net 'n kort stappie weg van die hoofstrande. Verblyf word gebied in 7 elegante slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het t...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

113 on Robberg bied 5 gerieflike en suite-slaapkamers: 3 dubbelkamers, 1 enkelkamer en ’n gesin-suite wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dis die ideale basis vanwaar jy dié pragtige area van die Wes-Kaap kan verken....

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

Dolphins' Playground Beachfront B&B bied gehalteverblyf met 'n pragtige see-uitsig in Plettenbergbaai. Dié dorpie spog met pragtige strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met 'n lieflike uitsig en warm water. Verbl...

Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
B&B in Piesangvallei, Robberg

Lala Panzi B&B is in 'n luukse, splinternuwe ontwerper-B&B met 'n moderne Afrika-atmosfeer. Dit is in 'n stil, veilige woonbuurt in Plettenbergbaai geleë, op Suid-Afrika se bekende Tuinroete. Dié B&B is omgewingsv...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

Bayside Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf en is ideaal geleë na aan Plett se pragtige strande, die ongerepte Robberg Natuurreservaat, winkelsentrums, restaurante en sportgeriewe wat wêreldklas gholfbane insluit. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

Acadia Bed & Breakfast is in 'n stil woonbuurt sowat 800 m van die strand af en naby alle geriewe. Dié B&B beskik oor 3 gastekamers wat elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n privaat ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

Cornerway House B&B is in 'n woonbuurt in Plettenbergbaai geleë. Dis net 7 minute se stap van die beroemde goue strande van Robberg met Blouvlagstatus af. Die huis is vol karakter en bekoring en is versier in 'n ko...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Piesangvallei, Robberg

Umtu Bed & Breakfast is op die bekende Tuinroete in Plettenbergbaai geleë. Umtu is gerieflik net 'n entjie vanaf Robberg, sentrale strande en 'n klein winkelsentrum met restaurante. Verblyf word gebied in 2 dubbel...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg

Gästehaus Pinkepank is in Plettenbergbaai geleë, 'n kusdorp op die Tuinroete. Die dorp is bekend vir sy strande, uitsigte, branderplankry, seekosrestaurante, voëllewe en woude. Dis die ideale plek vir diegene wat...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 135 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Robberg B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Robberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Robberg akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za