Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (121)
B&Bs (8)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (98)

Resensies van Robberg

4.8 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Robberg van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Robberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Robberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Robberg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Robberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Robberg Selfsorg-eenhede

88 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Ocean Pearl is 'n sjiek selfsorg-eenheid op die grondverdeiping op die River Club-landgoed in Plettenbergbaai. Dit is langs die Piesangrivier geleë en gaste wat die landgoed besoek kan 'n piekniek daar geniet, op d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Die eenheid is op 'n sekuriteitslandgoed aan die oewer van die Piesangrivier geleë. Dié eenheid beskik oor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Robberg

45 Bell Rock is 'n selfsorgwoonstel in die Bell Rock-woonstelkompleks in Plettenbergbaai. Dit is in Longships-rylaan en gaste wat die landgoed besoek kan op die strand gaan wandel. Die veilige landgoed bied 'n gemee...

Vanaf
R555
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Robberg

31 Rugby Drive is in Plettenbergbaai en is net 800 m van die strand af. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe. Verblyf bestaan ​​uit 'n huis en kothu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robberg

Menlo@C bied 'n gerieflike en ruim tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel, met 'n privaat ingang, stapafstand vanaf Robberg 5 se Blouvlagstrand en gerieflik na aan die plaaslike winkels en restaurante. Dié huis het 'n pri...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Seven River Club Mews is 'n selfsorgwoonstel op die Tuinroete in Plettenbergbaai. Verblyf word in 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste aangebied. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-b...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Robberg

Six Whale Rock Gardens is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 gaste en die kompleks het die ideale ligging naby verskeie geriew...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Place on the River is aan die oewer van die Piesangrivier geleë en bied algehele privaatheid met 'n pragtige uitsig van die groen berghange. Hier sal 'n rustige stilte jou omvou wanneer jy die lieflike sonsondergan...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Robberg

17 Whale Rock Gardens is in Plettenergbaai in die Wes-Kaap, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, soos die Robberg Natuurreservaat, Tenikwa Wi...

Vanaf
R835
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

2 Greenpoint Mews is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Dit is naby doendinge en besienswaardighede in die omtrek. Hierdie 108 m²-woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir 4 ga...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Robberg

5 Whale Rock Gardens is 'n ruim, moderne selfsorgwoonstel in Whale Rock Estate in Pletenbergbaai. Dit is loopafstand van die strand af en net 'n klein entjie se ry vanaf die middedorp. Die woonstel het slaapplek vi...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

5 Riverclub Mews is ’n selfsorgwoonstel in die veilige Riverclub-kompleks aan die Piesangrivieroewer naby die strand. Dis ’n gesinsvriendelike bestemming met veilige strate, parktuine en ’n swembad. Dié mode...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Robberg

The Holliday Pad is 'n stil en bekoorlike selfsorgkothuis in 'n rustige tuin in Laer Robberg, Plettenbergbaai. Die kothuis het 'n uitsig op die majestueuse Tsitsikammaberge en oor die see tot by Robberg. Daar is 'n ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

River Club 4216 is 'n dubbelverdieping selfsorghuis in die gewilde River Club-kompleks. Die River Club is langs die Piesangrivier, sowat 1,2 km vanaf die Sentrale Robbergstrand en 500 m vanaf 'n klein inkopie-komple...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piesangvallei, Robberg

Lavender Lane bied verblyf in 'n lieflike tuinkothuis op 'n privaat perseel met 'n aparte ingang. Dit is in die Bo-Robberg-area van Plettenbergbaai geleë en is 1 tot 2 km vanaf die plaaslike strande, kafees en supe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 15

Welkom by die Robberg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Robberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Robberg akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za