Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (30)

Resensies van Rondebosch

4.5 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Rondebosch van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Rondebosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Rondebosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rondebosch B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rondebosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rondebosch B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R715
per nag, vir 1
B&B in Rondebosch

Newlands Guest House is in 'n rustige straat in Newlands teen die oostelike kant van Tafelberg. Ons spasie is 'n oase van kalm met ons rustige tuin en swembadarea. As jy 'n wegbreek kort van die buitewêreld, kan jy...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch

Nia on 131 bied gerieflike B&B in Rondebosch, net 2,4 km vanaf Nuweland Krieketstadion en 4 km vanaf Nuweland Rugbystadion. Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat 2 standaard-koningkamers en 2 gesinsuites insluit...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch

Rondebosch Gastehuis is tussen Nuweland en Rondebosch geleë, aan die voet van Tafelberg. Dié gastehuis is baie na aan Nuweland se krieket- en rugbystadions en net 'n entjie se ry vanaf die Universiteit van Kaapsta...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch

Abelia Place is in die lowerryke Rondebosch geleë, sowat 15 tot 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die verblyf is vas aan die gesin se huis, maar het privaat ingange en parkeerplek op die persee...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 39 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Rondebosch

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

Boxley is in Claremont geleë, langs Nuweland Krieket- en Rugbystadions, Cavendish Square, Kirstenbosch Botaniese Tuine en stapafstand vanaf Woolworths Food Market en heerlike restaurante. Gaste sal die ligging, die...

15% af Aanbod!
VanafR1 160
R986
per nag, vir 2 mense
B&B in Mowbray, Wes-Kaap

At Villa Garda B&B is 'n tuiste, nie net 'n huis nie, met uitstaande B&B-geriewe waar ons altyd die ekstra myl loop om te verseker ons gaste kry gehalte-diens. Hetsy jy nou tuisgaan in een van die 5 ruim en suite-ka...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Glenhaven is ideaal geleë, stapafstand vanaf Nuweland se rugby- en kriekstadions, Cavendish Square en verskeie top-restaurante en kuierplekke. Kirstenbosch en die Universiteit van Kaapstad is net 'n paar minute se ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

By Greenlawns B&B kan gaste uitsien na outydse gasvryheid. Die B&B is sentraal in 'n stil plein in Claremont geleë en is naby hospitale, skole en restaurante. Verblyf word in 2 gaste-eenhede aangebied. Elke eenhei...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 2 mense
B&B in Nuweland, Wes-Kaap

Jacqui's Garden Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se groen, boomryke Suidelike Voorstede geleë. Die ligging is ideaal, net 5 minute se stap vanaf Claremont se Cavendish Square met al sy uitmuntende winkelse...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Rondebosch B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Rondebosch akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Rondebosch akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za