Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (30)

Resensies van Rondebosch

4.5 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Rondebosch van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Rondebosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Rondebosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rondebosch gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rondebosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rondebosch Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 10 km vanaf Rondebosch

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Kaya La Provence is op die grens van Constantia en Wynberg geleë. Dit is slegs 'n klipgooi van die pragtige Constantia Wynroete af, en hierdie eenheid lê halfpad tussen Kaapstad en Muizenberg. Kaya La Provence bie...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Glory Guesthouse skuil aan die voet van Tafelberg in Oranjezicht se strate, sowat 7 minute van die middestad af. Dié Victoriaanse gastehuis spog met soliede houtvloere en 5 gerieflike B&B-kamers. Elke kamer het 'n...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Casa 66 bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg en Leeukop. Hierdie 120 jaaroue huis is ideaal geleë naby die busroetes in die omtrek. Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekam...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Little House is in die hartjie van die Constantia-vallei geleë en bied volledig toegeruste selfsorg-solderwoonstel en 'n tweede ruim kamer in die hoofhuis met 'n privaat ingang. Die solderkamer het 'n oopplan-sit...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

At Villa Fig is langs 'n rivier-reservaat vol wilgerbome in die rustige Constantiavallei met panoramiese berg-uitsigte geleë. At Villa Fig is 'n stylvolle, moderne Kaap-Hollandse opstal met Kaapse antiekware, oorsp...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Lazy River is in 'n luukse, boomryke woonbuurt in Constantia geleë. Dit word omring deur 'n parkgordel met sommige van die oudste wynplase in die Kaap. Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede, daa...

Vanaf
R2 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Dié luukse 5-ster-gastehuis lê aan die hange van Tafelberg en kyk oor die Moederstad uit. Abbey Manor het 9 luukse kamers wat elkeen spog met 'n lieflike uitsig oor die see en stad, en dis slegs 15 min van die V&A...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 199
R959
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Six on Scott is ideaal geleë vir toeriste en sakereisigers. Dit is slegs 20 minute vanaf die lughawe en is naby die middestad. Al die vernaamste plekke van belang, Kaapstad se mooiste strande en 'n groot verskeiden...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Dunkley House is onder die berg in die hartjie van Kaapstad se Victoriaanse hoekie geleë. Ons is stapafstand van 'n paar van Kaapstad se voorste restaurante, soos Aubergine en Maria's Greek Restaurant, geleë. Dit ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Cape Riviera Guesthouse is aan die voorheuwels van Tafelberg in Oranjezicht geleë. Dié gastehuis bied luukse verblyf vir die oordeelkundige reisiger. Die Oranjezicht-area is pragtig en is net 'n kort entjie se ry...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Rondebosch gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Rondebosch akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Rondebosch akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za